Ou­di­teur ge­wond, re­ke­naars ge­steel

Beeld - - NUUS - E­li­se Tem­pel­hoff

’n Ou­di­teur wat be­trok­ke is by die on­der­soek na die E mfu­le­ni plaas­li­ke o­wer­heid se be­nar­de geld­sa­ke is gis­ter­og­gend in Van­der­bijl­park in die be­ne ge­skiet.

Die vrou en nog ’n ou­di­teur gaan in ’n gas­te­huis in Da­nie T­heron­straat tuis ter­wyl hul­le met die on­der­soek be­sig is.

Kol. Lun­ge­lo Dla­mi­ni, po­li­sie­woord­voer­der, het gis­ter ge­sê die 32-ja­ri­ge vrou het ge­slaap toe ’n man om­streeks 04:00 sko­te op haar ka­mer­ven­ster ge­skiet het.

Hy het toe deur die stuk­ken­de ven­ster ge­klim en ver­skeie sko­te in die ka­mer ge­skiet. Die vrou is in die be­ne ge­wond.

Die in­bre­ker het met twee skoot­re­ke­naars weg­ge­kom.

Haar broer, wat nie sy naam be­kend wil maak nie, het gis­ter net ge­sê sy is ’n ou­di­teur in die kan­toor van die ou­di­teur-ge­ne­raal (OG).

Dla­mi­ni sê die po­li­sie in Van­der­bijl­park on­der­soek ’n saak van po­ging tot moord. Nie­mand is nog in heg­te­nis ge­neem nie.

■ Die OG se ver­slag het die laas­te tyd op­slae ge­maak,

Daar is ont­hul dat meer as R877 mil­joen wat be­stee moes word aan die in­stand­hou­ding van stor­tings­ter­rei­ne en in­fra­struk­tuur( ri­ool en wa­ter ), weg is .

Die OG het ook be­vind diens­te in dié plaas­li­ke o­wer­heid het in duie ge­stort en erns­ti­ge wa­ter-, lug- en grond­be­soe­de­ling be­dreig die le­we van in­wo­ners en hul die­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.