S­kool­kri­sis be­dreig SA

Beeld - - KOMMENTAAR -

Wat ek in hier­die skry­we sê, is waar van die he­le bu­ro­kra­sie, maar die kri­sis wat by die on­der­wys ont­staan het, be­dreig ons toe­koms.

Geen land kan dit be­kos­tig dat net so­wat die helf­te van die leer­lin­ge wat in gr. 1 be­gin, gr. 12 be­reik nie.

As dié toe­drag van sa­ke nie dras­ties ver­an­der nie, is ons ge­doem tot mis­luk­king.

’n Goeie be­gin om sa­ke op on­der­wys­ge­bied reg te ruk, sou wees om Sa­dou se in­vloed op on­der­wys dras­ties in te kort, on­der­wys­stu­den­te be­ter te keur en op te lei, die dis­si­pli­ne van leer­lin­ge en on­der­wy­sers 100% te ver­be­ter, slaag­ver­eis­tes te ver­hoog en be­voeg­de skool­hoof­de aan te stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.