SMS’e

Beeld - - KOMMENTAAR - – Ma­ri­sa – KB – An­dré – Ge­or­ge S­charf – Oom Pa­rys – AI – Da­ni – Jan van Gaal­en

► Pik Bo­tha moet ook ont­hou word vir sy prag­ti­ge dig­kuns. Hy het vroe­ër van­jaar op die ge­denk­diens van Ce­ci­le S­chmidt, ons eer­ste vrou­e­am­bas­sa­deur, die roe­rend­ste ge­dig­te voor­ge­lees. Hy was ver­ant­woor­de­lik vir haar aan­stel­ling – baan­bre­kers­werk in SA se di­plo­ma­tie­ke diens. ► As ge­volg van Suid-A­fri­ka se vo­ri­ge be­leid is ons nooit ge­sien as deel van die vas­te­land nie. Pik was van die min po­li­ti­ci wat die vas­te­land ver­staan het en selfs vrien­de was met van die A­fri­ka­lei­ers. A­fri­ka neem af­skeid van ’n groot gees. ► Toe Ju­li­us Ma­le­ma Nhlanhla Ne­ne se “son­des” aan die groot klok ge­hang het, het hy nie ge­weet hoe na­by die EFF aan A­vbob se stoep speel nie? ► Die VBS-skan­daal is ’n goeie voor­beeld van ’n suk­ses­vol­le ont­ei­e­ning van ba­tes son­der ver­goe­ding, on­der die wa­ken­de oog van ’n eer­ba­re ou­di­teurs­fir­ma oor ’n tyd­perk van d­rie jaar, waar­by 53 min­der­be­voor­reg­tes baat. ► Sou dit ge­pas wees as ons ver­arm­de men­se nou skree: EFF, pay back the mo­ney! ► VBS: Pay back the mo­ney, pay back the mo­ney, pay back the mo­ney. ► So spring die Pi­noc­chio’s een vir een uit die kas. ► Die pu­bliek wil die waar­heid hoor oor die VBS-be­drog­spul en -stroop­tog. Ons wil die skul­di­ges ag­ter tra­lies sien. Die geld moet met ren­te te­rug­be­taal word. ► Ek voel jam­mer vir Ti­to M­bo­we­ni as die nu­we mi­nis­ter van fi­nan­sies. Die mees­te fi­nan­sies is ge­steel en die mees­te van die se­mi­staats­in­stel­lings is ban­krot. ► Beeld se spot­prent (12.10) oor die vrot Vaal­ri­vier het be­trek­king. Wees ver­se­ker dat die men­se wat die bur­ge­mees­ter en kie in ge­stem het dit weer in vol­gen­de jaar se ver­kie­sing gaan doen. ► Nhlanhla Ne­ne is vir sy eer­lik­heid ge­straf. Daar is vol­op geld­wol­we in die ANC wat nie hul han­de uit die geld­laai kan hou nie. Cy­ril Ra­map­ho­sa se win­de van ver­an­de­ring waai sterk. ► Max du P­reez sê in sy ru­briek (09.10) Suid-A­fri­ka het veel meer te bied as Nieu-See­land as dit kom by toe­ris­me. As ons van gri­me and cri­me kan ont­slae raak, mis­kien wel. An­ders be­slis nie. Nieu-See­land se om­ge­wing is ’n wa­re en skoon pa­ra­dys, met vei­li­ge en wets­ge­hoor­sa­me men­se. Dis hoe­kom hul­le R150 mil­jard uit toe­ris­me maak. ► Dr. P­hi­lip Nol­te, veels ge­luk met ’n skit­te­ren­de brief (12.10). Net soos

“Zim­bab­we kre­peer” (12.10): Reg­stel­ling, die kie­sers van Zim­bab­we kre­peer en die po­li­ti­ci flo­reer.

Ek staan stom. Is daar nog ’n land in die wê­reld waar bur­gers hul eie land ban­krot steel? Kan daar nog hoop in ons har­te vir Suid-A­fri­ka wees as ’n land se men­se son­der ge­we­te ge­bo­re word? ► Nie­mand stry dat daar vor­de­ring is in SA rug­by nie. Maar die Bok­ke het van­jaar teen vyf lan­de ver­loor en Rassie Eras­mus het ’n be­we­se wen­re­kord van net 50%. In sy ge­heel ge­sien lê daar dus nog baie har­de werk voor! ► Esté Gross, ons moet ver­sig­tig wees om nie na die “goeie ou dae” te­rug te ver­lang nie. Die “stil­ler, on­op­ge­smuk­te, werk­li­ke werk­lik­heid” was ook nie son­der sy erns­ti­ge pro­ble­me nie. Hoe­veel men­se het nie ge­ly en ge­sterf om­dat ’n vin­ni­ge op­roep na ’n nood­nom­mer nie ge­maak kon word nie? ► Dis droog, dis warm. As­se­blief, men­se, ek vra na­mens die die­re en vo­ëls. Dink ook aan hul­le en maak hul wa­ter­bak­ke ge­reeld vol. – G­wen, Mo­di­mol­le

wat die ANC weens in­ter­ne ver­skeurd­heid nie teen oud­pres. Ja­cob Zu­ma kan standpunt in­neem nie, durf die NGK nie dr. Chris van Wyk se ui­ters om­stre­de uit­spraak jeens ga­y­wees re­pu­di­eer nie. – Hen­ri K­riek, Men­lo­park

Ti­to M­bo­we­ni

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.