LUX* Le Mor­ne hou jul­le be­sig

Beeld - - BRUIDE -

Aan die voet van die ma­je­stu­eu­se Le Mor­ne lê die LUX* Le Mor­ne. Na­tuur­le­we om­ring dié vyf­ster­ho­tel.

Le Mor­ne spog met a­sem­ro­wen­de sons­on­der­gan­ge en ’n uit­sig op ’n strand­meer. Die oord word om­ring deur prent­jie­mooi stran­de en dit is ook die bes­te plek as jy graag Le Mor­ne self wil klim, die Black Ri­ver Gor­ges- na­si­o­na­le park wil ont­dek, kaal­voet wil stap of wil fiets­ry.

Le Mor­ne se re­stau­ran­te bied ek­so­tie­se ge­reg­te van oor die wê­reld heen of ’n strand­braai met vars see­kos en be­kroon­de wy­ne. Ry perd op die s­trand, ont­dek die see­le­we, of ry lek­ker bran­der­plank . . .

■ LUX* Re­sorts & Ho­tels borg die wen­bruid met vyf nag­te, ont­byt in­ge­sluit, vir twee in die Bel­le Ma­reDank­sy oord. Die naas­wen­ner kry vyf nag­te se bed-en-ont­byt-ver­blyf vir twee in die Grand Gau­be-oord. Die bruid in die der­de plek ont­vang bed-en-ont­byt-ver­blyf vir vyf nag­te vir twee in die skil­der­ag­ti­ge Le Mor­ne-oord.

■ Be­soek lux­re­sorts.com of ­facebook.com/lux­re­sorts, ­ska­kel

011 234 6524 of s­tuur e-pos na in­fo­sa@lux­re­sorts.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.