‘In­spi­ra­sie­kos’ weer te­rug

Beeld - - LEEFSTYL -

Die se­wen­de sei­soen van In­spi­ra­sie­kos met Sa­rie is va­n­af Maan­dag weer te­rug op die kas­sie. Her­man Len­sing (fo­to), Sa­rie se be­kroon­de kos­re­dak­teur, reis die land plat om met Suid-A­fri­ka se bes­te bestanddele te kook. In el­ke e­pi­so­de be­soek hy een pro­du­sent en kook dan d­rie ge­reg­te met daar­die pro­duk om vir die pro­du­sent dan­kie te sê vir hul by­drae aan die Suid-A­fri­kaan­se kos­wê­reld. Nu­we e­pi­so­des is op Maan­dae om 17:30 slegs op Via (DStv-ka­naal 147) te sien.

Met trots ge­borg deur die Suid-A­fri­kaan­se Var­k­raad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.