Weer wyn­tyd by Wi­neX

Beeld - - LEEFSTYL - Kom ge­niet die won­der­wê­reld van wyn by Wi­neX 2018.

Suid-A­fri­ka se on­mis­ba­re wyn­ge­beur­te­nis en toon­aan­ge­wen­de ver­brui­ker­wyn­skou van die af­ge­lo­pe 19 jaar, RMB Wi­neX, bring weer ’n uit­son­der­li­ke ver­sa­me­ling pre­mie­wy­ne na die hart van Johannesburg.

Ver­wag prag­ti­ge stal­le­tjies, fees­vir-die-oog-e­ti­ket­te en be­kroon­de wy­ne. Maak die mees­te van jou Wi­neX-er­va­ring deur in te loer by die RMB Pri­va­te Bank Tas­ting Loun­ge vir eks­klu­sie­we tyd saam met die land se voor­ste wyn­ma­kers, proe aan die heer­li­ke ta­pas-hap­pies voor­sien deur Ma­stran­to­nio, dren­tel deur die uit­ge- soek­te kos­stal­le­tjies wat deur die ver­trek ver­sprei gaan wees, en gee jou pa­let ’n er­va­ring wat dit nog nooit ge­had het nie.

RMB Wi­neX bied be­soe­kers ook die ge­leent­heid om hul voor­raad van guns­te­ling­wy­ne aan te vul via die S­hop@S­how-ge­rief, wat be­stuur word deur die wyn­han­de­laar Nor­man Good­fel­lows.

Daar sal meer as 150 uit­stal­lers wees en 800 wy­ne sal ten toon ge­stel word, on­der meer die vol­gen­de be­kroon­de klas­sie­ke pro­du­sen­te: Meer­lust, Ka­non­kop, Backs­berg, Jor­dan, Ha­mil­ton Rus­sell en Ne­der­burg. Die op­ko­men­de pro­du­sen­te Mar­ras, Mi­les Mos­sop, Mul­li­neux, Pa­se­re­ne en The F­led­ge & Co. sal sorg vir ’n by­der­wet­se e­le­ment.

Ver­ken ook wyn­maak met die om­ge­wing in ge­dag­te met or­ga­nie­se wy­ne van Lai­bach, A­von­da­le en Rey­ne­ke, en maak op­nuut ken­nis met die im­mer­groen guns­te­lin­ge van F­leur du Cap en Zon­ne­bloem.

Wan­neer:

24 tot 26 Ok­to­ber (Woens­dag­aand: slegs per uit­no­di­ging) van 17:00 tot 21:00

The Pa­vi­li­on, Sand­ton-kon­fe­ren­sie­sen­trum, Mau­de­straat, Sand­ton

Waar: Kaar­tjies:

Be­skik­baar by Com­pu­tic­ket.com. Be­spreek teen Son­dag. R180 vir die Don­der­dag, R200 vir die Vry­dag en #Ta­ke2T­hurs­day­kaart­jies teen R295 vir twee. Daar­na en by die deur: R220 en R240 vir die Don­der­dag en Vry­dag on­der­skei­de­lik. Geen o.18’s.

Ry met die Gautrein, U­ber, Tax­i­fy of be­soek die web­blad vir an­der huur­mo­tor­op­sies.

Be­soek www.wi­nex.co.za of kon­tak OutSor­ce­ress Mar­ke­ting by 011 482 5936 of wi­nex@outsor­ce­ress.co.za.

Wees vei­lig: Meer in­lig­ting: WEN

Vyf Beeld-le­sers kan elk­een vier kaar­tjies wen om RMB Wi­neX by te woon op die Don­der­dag of die Vry­dag. Een ge­luk­ki­ge wen­ner sal ook ’n stel e­le­gan­te Rie­del O- steel­lo­se wyn­gla­se ter waar­de van R1 200 wen, ter­wyl nog een ’n wyn­kur­sus-ge­skenk­be­wys van die Kaap­se Wyn­a­ka­de­mie ter waar­de van R1 660 sal wen. Om in te skryf, SMS jou naam, van, e-pos­a­dres en an­der kon­tak­be­son­der­he­de voor Maan­dag om 12:00 na 35986. Be­gin jou SMS met “Wi­nex”. ’n SMS kos R1,50.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.