Ko­ning Leeu bo in kat­ge­veg

El­lis­park moet eg­ter nie droom

Beeld - - SPORT - Chris­to Bu­ch­ner Li­o­nel Ma­poe druk ’n d­rie vir die Leeus. Pu­mas 21 (14):

Die Leeus se rug­by­span het gis­ter­aand hul plek in die half­eind­ron­de van die Cur­rie­be­ker-reeks ver­se­ker deur die Pu­mas in die M­bom­be­la-sta­di­on in Nel­spruit met 33-21 te klop.

Maar ai, jy kan met die bes­te wil ter wê­reld nie sien hoe die Rooi­bon­tes oor twee we­ke daar­die Goue Be­ker om­hoog sal kan hou nie. Daar­voor was hul spel heel­te­mal té slor­dig.

Trou­ens, hul­le sal aan­sien­lik be­ter as gis­ter­aand moet speel as hul­le selfs net die eind­stryd wil haal.

Vir die Pu­mas was dit toe nie ’n ge­val dat die weer­lig twee keer op die­self­de plek kon slaan nie.

Hul­le het die Leeus ver­le­de jaar tuis in die Cur­rie­be­ker­reeks ge­klop, maar kon nie gis­ter­aand weer so maak nie. Hul sei­soen het op ’n ui­ters te­leur­stel­len­de noot ge­ëin­dig.

Die e­nig­ste weer­lig wat daar uit­ein­de­lik in M­bom­be­la was, was reg­te weer­lig wat spel ná rus­tyd vir et­li­ke mi­nu­te ver­traag het. Daar moes toe eers ge­wag word dat dié ge­vaar ver­by­trek voor­dat die twee­de helf­te kon be­gin.

In die kleed­ka­mer het daar ook ge­vaar­lig­te ge­flik­ker vir die Pu­mas, wat met ’n se­ge die laas­te be­skik­ba­re plek in die Cur­rie­be­ker se half­eind­ron­de voor die Leeus se neu­se sou weg­raap.

Dit was eg­ter reeds in die eer­ste mi­nuut dui­de­lik dat hul­le nie met ge­noeg rus­tig­heid uit­ge­stap het vir dié krag­me­ting nie.

Som­mer in die eer­ste mi­nu­te van die wed­stryd het hul­le vir die Leeus ’n d­rie op ’n skink­bord gegee, toe ’n wil­de aan­gee deur die tuis-skrum­ska­kel, S­te­fan Un­ge­rer deur Li­o­nel Ma­poe on­der­skep is en hy deur­ge­draf het om on­der die pa­le af te rond.

Die Pu­mas kon sa­ke wel ge­lyk maak toe ’n sterk lo­pie deur die vleu­el Mor­né Jou­bert ge­lei het tot die d­rie van die heel­ag­ter,

PUNTESTAND

WP Haaie Goue Leeus Blou Bul­le Pu­mas G­rie­kwas Vry­staat

SWGVP

5 5 6 5 6 5 6 5 4 4 3 2 1 0 0 0 0 0 0 0 0 0 1 2 2 4 4 6 25 21 21 17 12 8 2 De­von Wil­li­ams, maar die Leeus het weer neus voor ge­kry met hul ge­bruik­li­ke rol­maal-d­rie deur die ha­ker, Cor­né Fourie.

Al­bei span­ne het lus­tig met die bal ge­hard­loop, maar daar was heel­te­mal té veel fou­te en tal­le be­lo­wen­de be­we­gings het só skip­breuk ge­ly.

Die Leeus moes die laas­te tien mi­nu­te voor rus­tyd met 14 spe­lers klaar­kom. Die sen­ter Ho­ward M­ni­si is ge­straf om­dat hy die bal op ’n on­ge­oor­loof­de wy­se te­rug­ge­klap het na­dat hy ’n duik­slag uit­ge­voer het.

■ D­rieë: Li­o­nel Ma­poe, Cor­né Fourie (2), Court­nall S­ko­san (2). Doel­skop­pe: El­ton Jan­tjies (4).

D­rieë: De­von Wil­li­ams, Fran­cois K­lein­hans, Ry­an Nell. Doel­skop­pe: Chris S­mith, Ko­bus Ma­rais (2).

Pun­te: Leeus 33 (21):

Fo­to: GALLO IMAGES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.