Le­sers­fo­to

Beeld - - Jou Dag -

Ka­rin S­wa­ne­poel van G­len­vis­ta, Jo­han­nes­burg, het dié “baie sim­plis­tie­se fo­to” van boom­gom aan die ein­de van ’n tak ge­neem. “Die fo­to is ge­neem in die Gu­ern­sey- pri­va­te re­ser­vaat in die Hoed­spruit-om­ge­wing.” Su­san Kroep van K­riel het dié geel or­gi­dee op P­hoe­ket-ei­land in die sui­de van T­hai­land af­ge­neem. “Dit was vroeg in die dag en die son het mooi op hier­die blom­me ge­skyn,” skryf sy.

Em­ma Koe­ke­moer het hul reu­se­pro­tea op die Har­mo­nie-land­goed bui­te Ray­ton af­ge­neem.

“Selfs die een­vou­dig­ste stuk­kie plant­ma­te­ri­aal kan ’n kuns­werk word wan­neer die son daar­deur skyn. Die na­tuur ver­ras el­ke dag met so­veel ju­we­le!” skryf A­ni­ki Jo­seph van P­re­to­ria.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.