Wen ’n S­kat­kis­troue met Wed­ding Hub

Beeld - - Bruide -

Die op­win­ding loop hoog; wie gaan weg­stap met die Skat­kis-troue ter waar­de van R250 000?

Van­dag is die laas­te stuk­kie van die leg­kaart vir die 2018 Troue-S­kat­te­jag, aan­ge­bied deur Wed­ding Hub SA, P­re­to­ria FM en Beeld. Die Skat­kis gaan oor­han­dig word op

22 Maart 2019 by die Bruid van die jaar Ga­la-ge­leent­heid. Maak jou­self ge­reed, bou jou leg­kaart so goed jy kan, neem dit af en e-pos dit aan in­fo@wed­ding­hub-sa.co.za, dan stuur ons vir jou die laas­te lei­draad.

Van­dag se trou­wenk is van Un­li­mi­ted E­vents. Hul­le het meer as 20 jaar se on­der­vin­ding in die trou­be­dryf, en vir hul­le is per­soon­lik­heid die wag­woord. Hul­le ont­werp vir elk­een van hul kli­ën­te ’n in­di­vi­du­e­le pak­ket wat by hul­le styl sal pas. Hul diens­te is lands­wyd be­skik­baar, en dank­sy hul ken­nis, er­va­ring en ver­skei­den­heid pro­duk­te soos de­kor, ver­hu­rings, klank en be­lig­ting, ver­maak­lik­heid, pro­duk­sies, ten­te en fo­to­gra­we, kan hul­le help om die per­fek­te troue te be­plan. Trou­wenk: Ge­bruik pro­fes­si­o­ne­le en be­trou­ba­re diens­te­ver­skaf­fers. Kon­tak hul­le by 012 644 1114/5/6, in­fo@un­li­mi­te­de­vents.co.za en www.ueg.co.za.

Be­soek www.wed­ding­hub-sa.co.za en vind ons top­ver­skaf­fers.

Stuur e-pos aan in­fo@wed­ding­hub-sa.co.za vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.