Be­loon jou werk­ne­mers in A­fri­ka-styl by En­ta­be­ni

Beeld - - Bruide - Gas­vry­heid. Maak van­jaar se jaar­ein­d­ont­haal een om al­tyd te ont­hou. Vir meer in­lig­ting be­soek le­gend­hos­pi­ta­li­ty.co.za of kon­tak hul­le by re­ser­va­ti­ons@le­gend­lod­ges.co.za of 012 443 6700. Die wen­bruid ont­vang twee nag­te vir twee men­se by En­ta­be­ni Sa­fa­ri Con

Vier die wel­vaart van jou maat­skap­py en be­loon jou werk­ne­mers vir ’n jaar se har­de werk in A­fri­ka-styl by En­ta­be­ni Sa­fa­ri Con­ser­van­cy.

Met vyf be­son­der­se lod­ges en ver­skeie ont­haal­lo­ka­le daar­by is dit ’n droom­be­stem­ming vir e­ni­ge jaar­ein­d­ont­haal. Van ’n aand­e­te on­der die ma­je­stu­eu­se vy­e­boom en laat­aand­ont­ha­le on­der die ster­re tot ’n von­kel­wyn­ont­byt in die bos – dit sal be­slis as in­spi­ra­sie dien vir e­ni­ge kor­po­ra­tie­we or­ga­ni­sa­sie se pres­ta­sie.

Dié Groot Vyf-wild­re­ser­vaat se

22 000 ha is be­kend vir sy on­ge­loof­li­ke land­skap en twee i­ko­nie­se ber­ge, Han­g­lip en En­ta­be­ni-berg.

Die sa­fa­ri-er­va­ring, na­tuur­skoon en gas­vry­heid is die re­de waar­om be­soe­kers jaar ná jaar te­rug­keer vir ’n Bos­veld­weg­breek by En­ta­be­ni.

In die af­ge­lo­pe 20 jaar is baie ge­leent­he­de hier aan­ge­bied soos die Groot Vyf-ma­ra­thon, Mej. Wê­reld-or­ga­ni­sa­sie­ge­leent­he­de, berg­fiets­wed­ren­ne en trou­es wat ge­tuig van die een-keer­in-’n-leef­tyd-er­va­ring wat En­ta­be­ni sy be­soe­kers bied.

Of dit nou fa­mi­lie, vrien­de, kol­le­gas of werk­ne­mers is, En­ta­be­ni sal be­ïn­druk met smaak­li­ke kos, tal­le ak­ti­wi­tei­te, ’n on­ver­ge­lyk­ba­re na­tuur­le­we en ■

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.