Way­ne se vars pes­toslaai

Beeld - - Leefstyl - 800 g murg­pam­poen­tjies 3 kny­pies sout Vir die pes­to: 100 g ke­fa­lo­ti­ri-kaas (of e­ni­ge an­der har­de kaas soos par­me­saan of gruyè­re) 1-2 knof­fel­hui­sies 30 g vars ba­siel­kruid­bla­re sap van ½ suur­le­moen (so­wat 2 e) 50 g ge­roos­ter­de ka­sjoe­neu­te (of e­ni­ge and

Dié slaai be­vat nie baie kool­hi­dra­te nie, maar is baie geu­rig. Dit is een­vou­dig, vars en heer­lik en kan as ’n by­kos of hoof­ge­reg ge­niet word.

Jy be­no­dig:

1. Sny die bo- en on­der­pun­te van die murg­pam­poen­tjies af en sny dit dan in die leng­te mid­del­deur, en dan in 1 cm sky­we (sny teen ’n hoek vir ’n be­ter vi­su­e­le ef­fek).

2. Bring ’n groot ka­strol met wa­ter tot kook­punt en voeg die sout by.

Drei­neer. As jy meer tyd het, kan jy die murg­pam­poen­tjies met ’n bie­tjie

Wenk: Wenk:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.