C­hee­tahs se Ba­ba C­ha­bal vat die pad

Beeld - - Sport - O­wen Kock Die vuur­vre­ter-flank S­te­ph Ma­lan (links) se dop­pie by die Vry­staat­C­hee­tahs is ná s­legs ’n paar maan­de ge­klink.

Die vuur­vre­ter-flank S­te­ph Ma­lan en die C­hee­tahs se paaie het ge­skei.

Ma­lan (23) was vir van­jaar se Cur­rie­be­ker-reeks ge­kon­trak­teer en het ook in drie Pro14­wed­stry­de ge­speel.

Ba­ba C­ha­bal, soos Ma­lan se span­maats hom noem (hy trek na die oud-Fran­se spe­ler Sé­bas­tien C­ha­bal), het van­jaar vin­nig op­gang in Bloem­fon­tein ge­maak.

Hy het in Ja­nu­a­rie by die C­hee­tahs aan­ge­sluit vir ’n aan­vank­li­ke proef­tyd­perk van twee we­ke, maar het die af­rig­ting­span so­da­nig be­ïn­druk dat hy ’n kon­trak ge­kry het om Cur­rie­be­ker-rug­by vir die Vry­staat­C­hee­tahs te speel.

“Ja, ek het net ’n kon­trak tot aan die ein­de van Ok­to­ber ge­had. Ons (hy en sy a­gent) on­der­han­del nog, so ek is nog nie 100% se­ker waar ek vol­gen­de gaan speel nie,” sê Ma­lan.

Die C­hee­tahs is nié een van die span­ne met wie hy tans on­der­han­del nie en dit lyk ook nie as­of hul­le hom weer gaan be­trek nie.

“Ek on­der­han­del op an­der plek­ke. In dié sta­di­um kyk ek maar waar wat die bes­te vir my loop­baan gaan wees,” sê Ma­lan.

Die kon­trak­te van die los­voor­spe­ler Niell Jor­daan, die skrum­ska­kel Zee Mk­ha­be­la en die slot Lou­is Con­ra­die het saam met dié van Ma­lan ver­stryk.

Mk­ha­be­la en Con­ra­die kyk ook tans na an­der op­sies.

Daar be­staan eg­ter ’n moont­lik­heid dat Jor­daan nog weer in ’n C­hee­tah-trui ge­sien kan word. Hy het van­dees­week ek­sa­mens af­ge­lê en sê hy be­hoort vol­gen­de week meer dui­de­lik­heid te hê.

Jor­daan het die span in die Su­perS­port-reeks aan­ge­voer, maar het die be­gin van die Pro14-sei­soen (in Ier­land en Wal­lis) mis­ge­loop, juis om­dat hy ek­sa­men moes skryf.

Die C­hee­tahs kan in­tus­sen uit­sien na die te­rug­keer van ’n ou staat­ma­ker, die los­voor­spe­ler Hen­co Ven­ter. Hy speel tans klu­brug­by vir die Bra­ve Lu­pus in Ja­pan.

Hy sal in Ja­nu­a­rie weer by die span aan­sluit.

R­hyno S­mith, veel­sy­di­ge leen­spe­ler van die Haaie wat in die Pro14-reeks ge­speel het, is vir nog al­bei oor­bly­wen­de wed­stry­de van­jaar be­skik­baar.

Daar sal in Ja­nu­a­rie be­sluit word of hy weer by die C­hee­tahs be­trok­ke sal wees.

Ta­pi­wa Ma­fu­ra, heel­ag­ter van die Lui­perds, sluit hom vol­gen­de week by die span aan.

Fo­to: MLUNGISI LOUW

Fo­to: GALLO IMAGES

Niell Jor­daan (links) in ak­sie in die Cur­rie­be­ker-reeks teen die Blou Bul­le in Bloem­fon­tein.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.