Vei­lig, luuks na­by Tuks, Af­fies

Ruim ka­mers front noord

Beeld - - Huisgids - Die groot leef­a­rea met ’n kag­gel.

Met ’n uit­ste­ken­de Mur­ray­straat-a­dres bin­ne loop­af­stand van Af­fies en Tuk­kies, ter­wyl die Brook­lyn-win­kel­sen­trum en Men­lo­park se sko­le en win­kels let­ter­lik net om die draai is, kry hier­die per­fek en luuks ge­re­stou­reer­de ei­en­dom vol­pun­te.

’n Groot bo­nus is dat dit die af­ge­lo­pe paar jaar aan een van die Eu­ro­pe­se U­nie-di­plo­ma­te ver­huur is en die se­ku­ri­teit ba­sies on­ver­be­ter­lik op­ge­gra­deer is.

’n Mens kan met groot ge­moeds­rus in hier­die ge­sins­vrien­de­li­ke wo­ning bly.

Van­uit ’n in­gangs­por­taal stap ’n mens in die reu­se­met na­tuur­li­ke lig ge­vul­de oop­plan-leef­a­rea met prag­ti­ge, glim­men­de bre­ë­plank­hout­vloe­re. Die sit­ka­mer het ook ’n ge­sel­li­ge kag­gel­kui­er­hoe­kie.

Groot deu­re lei na ’n reu­se-on­der­dak-ont­haal­stoep wat met ge­mak 50 gas­te kan ak­kom­mo­deer en spog met ’n mooi uit­sig oor die net­jie­se tuin en swem­bad.

Die tuin is prak­ties uit­ge­lê, verg min in­stand­hou­ding en het ’n be­sproei­ing­stel­sel wat al­mal se werk ver­ge­mak­lik.

Die goed be­plan­de kom­buis het ge­noeg gra­niet-werk­op­per­vlak­ke, vol­op kas­te en ook ’n a­par­te op­was­a­rea. Daar is ook ’n groot wa­sen-stryk­ka­mer bui­te.

Die ek­stra­groot ge­sins- en stu­deer­ka­mer, elk met ’n eie kag­gel, en die drie slaap­ka­mers is by­me­kaar in ’n af­sluit­ba­re vleu­el van die wo­ning ge­groe­peer. Die ruim slaap­ka­mers front al­mal noord, en het vol­op in­ge­bou­de kas­te.

Die ruim hoof­slaap­ka­mer het lug­ver­sor­ging en ’n groot en sui­te- bad­ka­mer met ’n stort en bad. Die an­der twee slaap­ka­mers het twee bad­ka­mers di­rek oor­kant. Re­dak­sie: Karla Jan­se van Vuuren

Daar is twee in­gan­ge na die erf – een na gas­te­par­keer­plek, die an­der met toe­gang tot die dub­be­le

A­dres:

Mur­ray­straat, Brook­lyn, Pre­to­ria

Groot­te: Prys: Deel­man­daat:

Erf: 1 277 m²; huis 320 m² R2,985 mil­joen

Hei­berg E­sta­tes, kon­tak Bam­bie Hei­berg by 083 654 3773 vir ’n be­sig­ti­gings­af­spraak. mo­tor­huis. Daar is ook twee huis­wer­ker-kwar­tie­re wat mak­lik om­skep kan word in ’n stu­den­te­woon­stel. Gaan “li­ke” Beel­dHuis­gids/Pro­per­ty Gui­de se Fa­ce­book­blad by bit.ly/Beeld-Huis­gids vir in­lig­ting oor en fo­to’s van die hui­se, as­ook a­gent­skap­pe se ei­en­dom­spor­te­feul­jes wat el­ke Sa­ter­dag in Beeld ge­ad­ver­teer word. ’n Groot bo­nus is die krag­op­wek­ker, sou E­s­kom weer die pad bys­ter raak.

Dié huis bied die kies­keu­ri­ge ko­per baie. Links is die ge­sel­li­ge kui­er­stoep by die swem­ba­d­area.

Een van die net­jie­se slaap­ka­mers.

Een van die bad­ka­mers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.