Wê­reld se oud­ste kat blaas ná 32 jaar die l aas­te a­sem van sy 9 l e­wens uit

Die Burger - - Voorblad -

Die kat wat as die oud­ste ter wê­reld be­stem­pel is, is in die ry­pe ou­der­dom van so­wat 144 men­se­ja­re dood.

Nut­meg, van B­rit­tan­je, was ja­re lank ’n be­wys dat ’n kat wel ne­ge le­wens het, maar is on­ge­luk­kig on­langs met a­sem­ha­lings­pro­ble­me na ’n vee­arts ge­haas waar hy la­ter dood is, be­rig Dai­ly Mail.

Ian en Liz Fin­lay, sy ei­e­naars van Blaydon in die noord­oos­te van En­ge­land, sê die heen­gaan van hul ge­lief­de kat laat ’n groot leem­te.

Vee­art­se van die We­st­way­vee­arts groep in Ne­w­cas­t­le kon nie die kat, wat glo aan hart­ver­sa­king ge­ly het, se le­we red nie, be­rig die Mir­ror.

Die Fin­lays het Nut­meg in 1990 aan­ge­neem na­dat hul­le hom in ’n tuin ge­vind het. Vee­art­se het toe ge­sê hy is min­stens vyf jaar oud en hy was dus so­wat 32 jaar oud toe hy dood is.

Ja­son At­her­ton, be­stu­ren­de di­rek­teur van die West way­vee­arts groep, sê Nut­meg was iets be­son­ders.

“Kat­te wat 20 of 21 jaar oud word, is dees­dae die norm om­dat hul­le goed ver­sorg word.”

Fo­to: F ACEBOOK

Nut­meg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.