‘Jam­mer fir­ma on­der speels y rol’

Die Burger - - Aktueel -

Pra­vin Gord ha nis ver­baas dat KPMG sy rol on­der speel het in die reuses­ka­de wat die“ka­ping” van die in­kom­ste­diens aan die in­kom­ste en re­pu­ta­sie van so­veel pro­fes­si­o­ne­le, eer­li­ke en lo­ja­le staats­amp­te­na­re aan­ge­rig het, be­rig New s 24.

”Dis jam­mer dat’ n maat­skap­py met dié sta­tuur en ver­ant­woor­de­lik­heid en ver­plig­ting om ob­jek­tief te wees s oerg daar­in mis­luk het. Dit word ver­er­ger deur sy sa­me­wer­king met die Gup­ta­f a­mi­lie.”

Hy sê KPMG moes die eer­lik hei­den in­te­gri­teit ge­had het om­te er­ken dat die on­der­soek­een­heid wet­tig wa sen reg­ma­tig op­ge­tree het om ta­bak­smok­ke­laars en an­der be­las­ting­ont­dui­kers vas­te vat. Ook dat KPMG geen gron­de ge­had het, be­hal­we on­der­da­nig­heid aan’ n kwaad­wil­li­ge SAID­be­stuur, om so­veel men­se t e be­swad­der en die ka­ping van kern­staats­in­stel­lings te fa­si­li­teer nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.