No­ah tot 2022 by ‘Dai­ly S­how’

Die Burger - - Aktueel - Na­di­ne T­her on

Die Suid-A­fri­kaan­se ko­me­di­ant T­re­vor No­ah is só ge­wild as aan­bie­der van The Dai­ly S­how in A­me­ri­ka dat sy kon­trak tot 2022 ver­leng is.

Die Co­me­dy Cen­tral-pro­gram het die nuus Don­der­dag met die be­kend­stel­ling in ’n ver­kla­ring ge­sê No­ah sal ook ek­stra jaar eind in­set­sels vir The Dai­ly S­how ver­vaar­dig.

Kent Al­ter­man, pre­si­dent van Co­me­dy Cen­tral, sê “T­re­vor laat ons el­ke dag slim lyk en daar­voor is ons dank­baar.”

No­ah is ver­heug en sê dis baie op­win­dend om die kon­trak te her­nu vir die vol­gen­de vyf jaar of tot­dat Kim Jong-oen ons al­mal ver­nie­tig – wat ook al eer­ste ge­beur.

Die A­me­ri­kaan­se ko­me­di­ant Seth Mey­ers van La­te Nig­ht with Seth Mey­ers het op T­wit­ter ge­sê dié nuus is “won­der­li­ke nuus vir men­se wat van won­der­li­ke din­ge hou” en No­ah het ge­sê hy sien uit na nóg baie laat aan­de saam met sy vriend.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.