20 000 v an 70 lan­de vaar stra­te mô­re in

Die Burger - - Aktueel -

Na­ge­noeg 20000 men­se van so­wat 70 lan­de sal na ver­wag­ting mô­re aan die jaar­lik­se San­lam Kaap­stad­ marathon deel­neem.

Dié hard­loop fees bring die wê­reld se bes­tes, at­le­te van plaas­li­ke klubs, draw­wers en stap­pers saam en bied hul­le die na­tuur­skoon van die Moe­der­stad ter­wyl hul­le mee­ding.

Die 42,2 km­ marathon word ge­volg deur ’ n P e­a­ce­wed­loop oor 10 km in die og­gen­de n twee veld wed­lo­pe van on­der­skei­de­lik 22 km en 12 km elk. Daar is ook’ n pret loop van 4,2 km wat reeds van­dag plaas­vind.

Van die be­ken­des wat van­jaar aan die marathon deel­neem, is F ran­cois Pie­naar, oud rug­by­kap­tein en am­bas­sa­deur van dié marathon, as­ook G ra­ham S­mit h ,’ n voor­ma­li­ge Pro­te­a­kap­tein, en Z a­ne­le M­do­da­na, ’ n voor­ma­li­ge kap­tein van Suid­ A­fri­ka se na­si­o­na­le net­bal­span.

Die MyCiTi­bus diens bied gra­tis rit­te van die bur­ger­sen­trum na die Groen­punt­sta­di­on.

Ka­pe­naars word aan­ge­raai om deel­ne­mers langs dier o e­te­te gaan aan­moe­dig. Die wed­loop sal ook in die sta­di­on op’ n groot skerm ge­volg kan word. Daar sal ook kos stal­le­tjies en’ n bier­tent by die eind­punt wees.

Die marathon se­we g spring­ty dis mô­re om 0 7:00 in Hel en S uz­man­bou­le­vard.

Tal­le paaie in die Moe­der­stad sal mô­re vir ver­keer ge­sluit wees.

■Nog’ n be­rig en fo­to op bl .15.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.