Man s terf t oe tr ein hom tr ef ná nag skof

Die Burger - - Aktueel -

’n Ma­nis gis­ter­og­gend dood toe’ n trein hom tus­sen V an­der Stel­ sta­sie en So­mer­set­ Wes raak­ge­ry het.

Vol­gens Ri­a­na Sc ot t, woord­voer­der van Me­tro r ai l, het die on­ge­luk om­streeks 07:10 ge­beur.

Sys ê die ma­nis’ n vei­lig­heids­wag by’ n skool. Hy het van nag­diens af­ge­kom en wou on­wet­tig oor die spoor­lyn loop toe die trein hom tref.

Kapt. FC van Wyk, po­li­sie­woord­voer­der, sê die po­li­sie het’ n ge­reg­te­li­ke na­dood­se on­der­soek ge­o­pen.

Fo­to: JONA THAN LE STRADE | S ON

’n Man is deur ’ n tr ein r aak­ge­ry t oe hy oor die spoor­lyn g e­loop het .

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.