Vrou kry man s e be­bloe­de lyk tuis

Die Burger - - Aktueel -

’n Vrou van V­re­de­kloof in Brac­ken­fell het gis­ter op die be­bloe­de lyk van haar man af­ge­kom na­dat sy mo­tor in die be­sit van’ n an­der­man ge­vin dis.

Vol­gens’ n bron het’ n man wat’ n be­sig­heid in­dies t raat be­dryf by sy win­kel op­ge­daag en­sy voor­ma­li­ge werk­ne­mer met sy buur­man se kar sien ry. Die man het toe die mo­tor ag­ter­na­ge­sit, waar­na hy die man by Brac­ken­fell­ bou­le­vard aan­ge­keer het.

’n Ge­stoei het tus­sen die mans ont­staan, wat die po­li­sie se aan­dag ge­trek het.

Die sa­ke­man het die po­li­sie in­ge­lig dat dit­sy buur­man se mo­to­ris. Die an­der­man i stoei n heg­te­nis ge­neem weens dief­stal.

Die sa­ke­man het­sy buur­man se vrou ge­bel. Die vrou is te­rug huis­toe om haar ma noor die voor­val te gaan vrae n het op­sy lyk af­ge­kom.

Si­na­thi Jo­ni,’n po­li­sie­woord­voer­der, het be­ves­tig dat’ n klag van moord by die vroe­ë­re klag­te ge­voeg is. – S­hant el Mo­ses

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.