On­wet­ti­ge per­le­moen ‘op­ge­veil’

Die Burger - - Kommentaar - Pier­re Gal a­nos, Bel l­vil­le

Ek het ja­re ge­le­de in ’n brief in die koe­rant aan­ge­dui dat die per­le­moen waar­op die po­li­sie be­slag lê, op ’n ge­slo­te staats­vei­ling op­ge­veil word.

Die mees­te van die ko­pers op dié vei­lings is C­hi­ne­se. Hul­le kry dan ’n per­mit om die per­le­moen uit die land uit te neem.

Die per­mit bied ’n mens eg­ter ook ’n gul­de ge­leent­heid om on­wet­ti­ge per­le­moen by jou wet­ti­ge aan­ko­pe te voeg. Dis hoe­kom die staat nooit per­le­moen­smok­ke­la­ry sal hok­slaan nie, en dis boon­op ’n baie mak­li­ke bron van in­kom­ste vir die staat.

Die vraag is net, wat word van al die geld?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.