Jy SMS

Die Burger - - Forum -

Stuur jou SMS na 45 589. SMS ’e w at die skryw er s e naam be vat, kry v oor­keur.

V Ver­geet van rom­mel sta­tus. As krag ta­rie­we met 25% styg, ver­val on­sin mod­der­sta­tus. Ons is pap ge­lieg en be­drieg. Ede J

V Es kom­ krag­lyn eis ver­ou­derd. R 68 mil­jard no­dig vir her­stel. Wie doen be­plan­ning vir in­stand­hou­ding? Lek­ker kon­trak vir C­hi­na teen goeie kickb ack. Jo­han, Her­ma­nus

V As Nom­mer Een nie baie gou waai ,/ sal nog tal­le kie­sers van die ANC weg­swaai/ Hul­le sal sy her­roe­ping nou moet oor­weeg /om hom son­der ver­suim w eg­te veeg/ an­ders is die ANC en ons land teen 2019 in hul maai. A. K. Wil a, Bell­vil­le

V Mnr. Z u ma, hou as­se­blief op om ons Va­ders e naam op te haal vir jou eie ge­win. E. B­rink, Dur­ban­vil­le

V Daag Z u ma voor die hof. Wie is hy om w eg­te kom­me t so­veel aan­klag­te? Bak­kies

V 20 li­ter wa­ter vir stort! Ek stort in agt li­ter en spoel­toi­let twee keer daar­mee. Maak nat, seep en spoel af. Jan­nie, S­trand

V Hoe­kom WP­ spe­lers saam­vat en dan kry hul­le nie speel kans nie? Die Bok­ke sal nooit teen die Al l B la ck s wen nie, want die bes­tes k ry­nie speel kans nie. Ron, Jef­freys­baai

V Mag die lie­we Va­der tog gee dat dit nie die na­week die S­pring­bok ter slag­tings al wees nie . MJ Bekk er

V Bok­ke kan­ne t wen­as hul­le, soos al die an­der span­ne, op­skiet­ ver­de­di­ging toe­pas. Bly in­hul ge­sig­te en plaas druk op hul­le. Bar­nie B

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.