Goo­sen gl o op Mont­pel lier s e in­ko­pie­lys

Die Burger - - Sport -

Die sk atryk ei­e­naar v an die F ran­se rug­by­klub Mont­pel­lier , Mo­hed Al trad, wil lui­dens be­rig te uit F rank­ryk die diens­te v an Jo­han Goo sen bek om deur dié v oor­ma­li­ge S pring­bok­los­ska­kel uit te k oop uit s y be staan­de kon­trak by R a­cing92.

L’E­qui­pe be­rig dit k an meer as R23 mil­joen bel oop.

Goo­sen s e ag ent, E du­ard K el­der, het b y na vraag g esê die saak is sub ju­di­ce en hy k an hom nie daar oor uit­laat nie .

Die 25­ja­rig e Goo sen mag vir nie­mand speel al vo­rens R a­cing92 hom vry­stel nie .

Die F ran­se klub he t in­tuss en v an­dees­week die diens te v an nóg ’ n voor­ma­li­ge S pring­bok, P at Lam­bie , be­kom.

Mi­di Ol ym­pi­que het ook vr oe­ër die week be­rig v an ’ n “ge­heim­sin­ni­ge k o­per” w at g e­reed is om Goo sen s e kon­trak uit te k oop. – S­por­tr e­dak­sie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.