WP ver­loor straks tuis­half­eind­stryd in M­bom­bel a

Die Burger - - Sport - S­te­phen Nel l

Die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie se am­bi­sie vir ’n tuis­half­eind­stryd in van­jaar se Cur­rie­be­ker-rug­by­reeks is straks daar­mee heen na­dat hy gis­ter­aand met 12-22 teen die Pu­mas in M­bom­be­la ver­loor het.

Ter­wyl die Pu­mas ver­dien het om te wen, was hier­die ’n skok­ken­de ver­to­ning deur die WP, met selfs se­ni­or spe­lers wat van­dag skaam sal wees vir al die fou­te wat hul­le ge­maak het.

Die WP was met die om­draai­slag met 12-3 voor dank­sy JD S­chic­ker­ling en Se­a­be­lo Se­nat­la se drieë, maar dit was teen die ver­loop van spel.

S­chic­ker­ling se drie was die eind­pro­duk van die WP se bie­tjie goeie aan­val­len­de spel, ter­wyl Se­nat­la on­der­skep het met die Pu­mas op die aan­val.

Daar­na het die Pu­mas weer­eens mees­te van die speel­werk ge­doen, maar ge­suk­kel teen die WP se be­gees­ter­de ver­de­di­ging.

Die­self­de ou dui­wel­tjies wat die WP se brei­er, John Dob­son, pla, het weer kop uit­ge­steek.

Die S­treep­truie het in ’n groef ver­val waar hul­le aan­hou­dend ge­duik het. Daar­mee saam het die Ka­pe­naars baie han­teer­fou­te ge­maak en kon hul­le ge­volg­lik nie hul ge­leent­he­de af­rond nie.

Die Pu­mas het ook die tak­tie­se skop­stryd los­han­de ge­wen, met Jus­tin van S­ta­den, Ko­bus Ma­rais en S­te­fan Un­ge­rer se ste­wels wat oor­deel­kun­dig aan­ge­wend is. Daar­teen­oor het Da­mi­an Wil­lem­se ge­suk­kel om druk op die WP te ver­lig.

Kyk ’n mens hoe Wil­lem­se se on­er­va­ren­heid die WP by tye kort­wiek, kan jy nie help om te won­der nie of die S­treep­truie be­ter af sal wees met Robert du P­reez op los­ska­kel.

Die wed­stryd het vroeg in die twee­de helf­te ’n dra­ma­tie­se wen- ding ge­neem toe ’n los aan­gee deur Wil­lem­se deur Craig Bar­ry se han­de ge­vlieg het.

Die S­treep­truie se heel­ag­ter het in sy doel­ge­bied na die bal ge­tas en sy po­ging om die bal weg te skop, is deur Van S­ta­den af­ge­storm. Ma­rais het die ge­skenk aan­vaar en die kat was in die dui­we­hok.

Iro­nies het die WP uit sy dop ge­kruip, maar ’n paar goeie aan­val­len­de ge­leent­he­de het weer­eens weens swak han­teer­werk ge­sneu­wel.

Voorts het die Pu­mas ook die oor­hand in die skrums ge­kry en dit was geen ver­ras­sing nie toe Frank Her­ne oor­ge­dryf is om aan die tuis­span die voor­sprong te gee.

Die WP het hard te­rug­ba­klei, maar met min­der as 20 mi­nu­te oor is die wind uit sy sei­le ge­haal toe die S­pring­bok-skrum­ska­kel Ja­no Ver­maak ’n geel­kaart vir ’n boor­vat ge­kry het. Só ’n er­va­re spe­ler be­hoort van be­ter te ge­weet het, maar dit was een van daar­die aan­de waar nie ’n en­ke­le WP-spe­ler met eer uit die stryd ge­tree het nie.

Je­ro­me P­re­to­ri­us het die uit­klop­hou ge­plant met ’n drie in die hoek. Die aan­gee na hom was vo­ren­toe, maar die Pu­mas het hul se­ge ruim ver­dien.

■ Pun­te­ma­kers: P u­mas 22 (3 ): Drieë: K o­bus Ma­rais, F rank Her­ne , Jer ome P re­to­ri­us. Doel­skop­pe: Mar ais ( 2). Straf­doel: Mar ais. WP 12 (12): Drieë: JD S­chick er­ling, Se a­be­lo Se­natl a. Doel­skop: D a­mi­an Will em­se.

Fo­to: G ALLO IMA GES

Die P uma­plaas­ver­van­ger F rank Her­ne b ars gis ter­aand oor die doel lyn vir s y drie t een die W es­te­li­ke P ro­vin­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.