5 Va­se­li­ne­tjies vrae aan die t wee

(20) e n (14) speel die ou­er en jong er weer­ga­wes v an V a­se­li­ne­tjie in die g e­lyk­na­mi­ge film w at v ol­gen­de w eek die groot­skerms tr ef. he t me t hier die t wee jong ak tri­ses oor dié rol, hul v oor­be­rei­ding en hul s tu­dies g e­sels.

Die Burger - - By -

1. Het jy die boek g e­lees v oor jy die r ol g e­kry het ?

M: Ja, ek het, dis eint­lik ’n lek­ker sto­rie. Ek het vir René en Cor­né van Rooy­en (die re­gis­seur) ont­moet toe hul­le ou­di­sies ge­hou het vir Hol­ly­wood in my huis, en daar­na het ek hul­le be­gin stalk op hul pro­duk­sie­maat­skap­py, Red Let­ter Day Pic­tu­res, se web­blad. Ek sien toe hul­le is in pre-pro­ducti­on van die f­liek Va­se­li­ne­tjie. Ek en my ma het toe vir my die boek gaan koop en ek het dit ge­lees so twee jaar voor die f­liek.

Ek het vir Su­san Ra­be (my a­gent) ge­sê ek wil baie graag ’n ou­di­sie doen vir die f­liek, en só het die din­ge ge­loop tot die dag waar ek by Cor­né se ma se huis gaan ou­di­sie het.

N: Ons het die boek as ’n ge­skenk by Cor­né ge­kry.

2. Dit is jul le al t wee s e eer ste r ol in ’ n r ol­prent. W at w as jou r e­ak­sie toe jy die r ol g e­kry het ?

M: Ja, ek kon dit nie glo nie en dis ook ’n sto­rie. Sor­ry, ál­les is ’n sto­rie, eint­lik! Ek loop klas op S­tel­len­bosch en Cor­né sê vir my hy gaan agt­uur die og­gend bel om te chat. Ek het toe klas tot tien­uur, so ek het sy op­roep ge­mis. Hy sê toe hy bel twaalf­uur, en toe twaalf­uur kom, sit hy in Jo­han­nes­burg se ver­keer. Toe sê hy een­uur, maar ek het klas tot drie­uur en hy sou ná dit bel. Ek, Me­gan en Car­li (my twee bes­te vrien­de) sit toe bui­te die Neel­sie en wag vir die op­roep. Ty­pi­cal, gooi die foon rond toe dit lui en ja, toe praat Cor­né met my en sê ek het die rol. Ek het baie groot ge­skrik.

N: Ek het eens nie ge­dink dat ie­mand soos ek die rol sal kry nie, só ek was ge­skok. Maar die blyd­skap het vin­nig al die skok weg­ge­vat.

3. Hoe het jy v oor­be­rei vir die r ol van ’ n kin­der­huis­kind?

M: In die be­gin moet jy net werk aan die rol, die script lees en He­le­na Bos­man leer ken. Dán van daar bou jy vir haar ’n le­we voor, ty­dens en ná die script. So ek het ’n paar dag­boe­ke be­gin skryf vir haar en dan het ek my ka­mer in haar le­we ver­an­der.

Mar­gue­ri­te v an E e­den Ni­co­le Bond S u­zaan P ot­gie­ter

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.