US se klas­geld styg met 8%

Die Burger - - 1 -

Die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch­se klas­geld vir 2018 styg met 8%, het die u­ni­ver­si­teit be­ves­tig.

Dit kom ter­wyl die mees­te van die land se u­ni­ver­si­tei­te op die uit­koms van pres. Ja­cob Zu­ma­se kom­mis­sie oor klas­geld wag voor­dat hul­le aan­kon­di­gings oor hul klas­geld maak.

Die u­ni­ver­si­teit sê in’ n ver­kla­ring dat die in­stel­ling­se lang­ter­myn­ fi­nan­si­ë­le sta­bi­li­teit en wê­reld­klas-a­ka­de­mie­se kwa­li­fi­ka­sies van die ver­ho­ging in klas­gel­de af­hang.

Be­ne­wens die 8%­ sty­gings al kos­huis­geld met9,2% styg en kos in kos­hui­se me t 8%.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.