Wê­reld­voed­sel­dag in San­dring­ham ge­vier

Die Burger - - 3 -

Jo­han Ehl ers, uit­voe­ren­de hoof van A gri­Ex­po, staan hier saam met K eis ha C e dra s van die K­lein­mond Pri­mê­re Skool( links) en I m iN d a w o (regs) van die Joos ten berg Pri­mê­re Skool– twee van die 2300 leer­lin­ge wat van­jaar Wê­reld voed­sel dag by A gri­Ex­po Liv es­tock by San­dring­ham bui­te S­tel­len­bosch vier. La­er­skool­kin­ders kan dié eks­po gra­tis by­woon. Die vier de A gri­Ex­po Liv es­tock vind no g t ot mô­re by San­dring­ham plaas. Ehl ers sê di tis’ n wê­reld­klas ten­toon­stel­ling van die SuidA­fri­kaan­se vee­ en sui­wel­be­dryf wat’ n plat­form skep vir ver­brui­kers om land­bou weer tel e er­ken. Dit sluit’ n om­vat­ten­de sko­le­pro­gram i nom leer­lin­ge se ken­nis van ver­al loop­baan­ge­leent­he­de in land­bou te ver­breed. Ehlers sê :“Ver­brui­kers moet weet waar hul voed­sel van­daan kom. Boer­de­rye n boer eis be­lang­ri­ke rol­spe­lers in die wê­reld­wye stryd teen hon­ger­snood .”

Fo­to: A GR I EX­PO

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.