As jy won­der . . .

Die Burger - - 4 -

■ Wat be­hel s Tuindag?

’n Groot deel v an die jaar w erk jy meest­al in jou tuin s on­der om dit w erk­lik t e ge­niet.

Tuindag is ’ n dag om jou tuin te vier. Sit neer die gr aaf en snoei­skêr en nooi f a­mi­lie en vrien­de om jou tuin saam me t jou t e ge­niet.

■ Wat moet jy op dié da g doen? So min as moont­lik! Vier dit in jou tuin ( of vrien­de s’n as jy nie ’ n tuin v an jou eie het nie) saam me t ge­lief­des, son­der om die bed­ding s om t e spit of die gr as t e sny.

■ So­si­al e me­dia: Ont­hou om Tuindag saam me t die r es van Suid­A­fri­ka t e vier – deel jou fo­to’s op Twitter, Fa­ce­book of In­sta­gram en ont­hou om die huts­te­ken #tuindag of #gar­den­day te ge­bruik.

■ Meer in­lig­ting: www. gar­den­day.co.za | inf o@ gar­den­day.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.