‘Eier­te­kort is nie oor vo­ël­griep’

Die Burger - - 7 - – Vi­da Boo y­s­en

Die ei­er­rak­ke in som­mi­ge Wes-Kaap­se win­kels is dol­leeg, maar win­kel­groe­pe hou vol daar is nie ’n te­kort aan ei­ers weens vo­ël­griep nie.

Die ge­tal be­ves­tig­de ge­val­le van vo­ël­griep in die Wes-Kaap het nou tot 50 ge­styg.

Suid-A­fri­ka word be­son­der hard ge­tref deur dié vi­rus wat al in al die pro­vin­sies be­hal­we die Noord-Kaap aan­ge­meld is. Nie net hoen­ders moes van kant ge­maak word nie; mil­joe­ne ei­ers is ook ver­nie­tig.

Daar is su­per­mark­te waar die ei­er­voor­raad kwaai uit­ge­dun is.

In ant­woord op ’n na­vraag het S­hop­ri­te se me­dia-af­de­ling ge­sê die S­hop­ri­te-en C­hec­kers­win­kels kry ge­noeg voor­raad.

“Maar vir die res van die maand sal klein­han­de­laars nie in staat wees om ei­ers op spe­si­a­le aan­bod te plaas nie om die aan­vraag sta­biel te hou.”

Tam­ra Ve­ley, woord­voer­der van Pick n Pay, sê die groep se win­kels het ge­noeg ei­ers. “Ons is in noue kon­tak met ons ver­skaf­fers om te ver­se­ker dat ons ’n deur­lo­pen­de voor­raad­vlak kan hand­haaf.”

’n Fo­to by Pick n Pay Gar­dens in Kaap­stad wys eg­ter leë rak­ke.

Wool­wort­hs het nog nie op na­vrae ge­re­a­geer nie.

’n Le­ser het dié fo­to Woens­dag in Pick n P ay Gar­de n sin Kaap­stad ge­neem. D aar w as nie ’ n en­ke­le ei­er op die rak­ke nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.