‘SA land­bou moet voor loop, vir re­ge­ring wys’

Die Burger - - 10 - Sa­rel v an der W alt

Die re­ge­ring sal re­spek vir A­gri SA kry as dié or­ga­ni­sa­sie wys hoe trans­for­ma­sie in die land­bou moet ge­skied.

“Ons moet ons har­te ver­an­der en voor die re­ge­ring be­gin loop, nie ag­ter hom nie,” sê An­dré Cloe­te, ’n ap­pel­boer van die Ca­le­don-om­ge­wing.

Cloe­te (53), wat tien jaar ge­le­de as ’n op­ko­men­de boer be­gin het, het gis­ter op A­gri SA se kon­gres op Mul­ders­drift ge­praat.

“Ons staan nou al meer as 20 jaar in ’n de­mo­kra­sie. Hoe lank gaan ons nog vas­haak by die woord trans­for­ma­sie?

“Ek hoop net nie ons gaan oor tien jaar steeds die­self­de ding be­spreek nie.

“Daar is ’n ver­le­de waar­van ons nou die ge­vol­ge dra. Die re­ge­ring se slui­se sal oop­ge­maak word as wen­re­sep­te aan hom voor­ge­lê word.

“Die de­par­te­ment van han­del en ny­wer­heid sal nie help as daar nie be­hoor­li­ke sa­ke­plan­ne is nie.”

Cloe­te, wat voor­dat hy ’n boer ge­word het be­sproei­ing s ont­werp vir’ n ko­ö­pe­ra­sie ge­doen het, sê hy sou tien jaar ge­le­de nie as boer kon groei as hy nie on­der­steu­ning ge­had het nie. Hy het hom by die Ca­le­donN oord-land­bou­ver­e­ni­ging aan­ge­sluit en by die kom­mer­si­ë­le boe­re gaan leer.

Die af­ge­lo­pe twee jaar is hy voor­sit­ter van dié ver­e­ni­ging. Hy is ook lid van die land­bou-or­ga­ni­sa­sie A­fa­sa.

“Ek het na ’n han­dels­bank ge­gaan en geld ge­leen. As ek dit nie ge­doen het nie, was ek lank­al weg,” sê Cloe­te.

“Dit het ook tyd ge­word dat han­dels­ban­ke ook deel word van die trans­for­ma­sie­pro­ses in die land­bou.

“Dit is ook be­lang­rik dat die land­bou uit een mond praat. Al­mal moet saam­werk en saam na die re­ge­ring gaan so­dat hy ons saam sien en re­spek vir ons kry.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.