On­nies van Sa­dou staak eers­daags

Die Burger - - 12 - P­hil­da E s­sop

’n Land­wye een­dagsta­king deur on­der­wy­sers wat lid van die Suid-A­fri­kaan­se De­mo­kra­tie­se On­der­wys­u­nie (Sa­dou) is, vind Dins­dag plaas.

Mat­han­zi­ma M­we­li, di­rek­teur-ge­ne­raal van ba­sie­se on­der­wys, het gis­ter aan LP’s ge­sê die de­par­te­ment het ’n ken­nis­ge­wing van die vak­bond oor die ar­beids­op­tre­de ont­vang.

’n “He­le lys” re­des is vir die sta­king aan­ge­voer, maar die hoof­re­de hou ver­band met on­ge­lyk­he­de in die sa­la­ris­voor­de­le van on­der­wy­sers wat van 2014 da­teer.

An­gie Mots­hek­ga, mi­nis­ter van ba­sie­se on­der­wys, en haar ad­junk, En­ver Sur­ty, hou van­og­gend ’n te­le­kon­fe­ren­sie met die LUR’e vir on­der­wys om hul­le op die sta­king voor te be­rei.

M­we­li dink nie die sta­king sal die ma­triek­ek­sa­men wat op 23 Ok­to­ber be­gin, raak nie.

LP’s het M­we­li oor die sta­king uit­ge­vra toe hy vlug­tig daar­na ver­wys het. Dit was ter­wyl hy en an­der le­de van die de­par­te­ment se top­be­stuur so­wel as die po­li­sie’ n voor­leg­ging oor ge­weld in sko­le aan die par­le­men­tê­re por­te­feul­je­ko­mi­tee oor ba­sie­se on­der­wys ge­doen het.

Na­vor­sing toon vol­gens hom dat daar nie nood­wen­dig ’n on­ge­ken­de toe­na­me in ge­weld in sko­le er­vaar word nie, maar dat dit eer­der be­ter aan­ge­meld word deur mid­del van tra­di­si­o­ne­le en so­si­a­le me­dia.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.