Dink la­te­raal oor wa­ter­kri­sis

Die Burger - - 18 -

Cal­lie v d Merw e, K y­a­la­mi

Ons het die ge­woon­te in dié mooi land van ons om al­e­wig oor ’n pro­bleem te praat en kon­fe­ren­sies daar­oor te hou son­der om e­nig­sins iets prak­ties aan die saak te doen.

In dié ver­band staar ’n wa­ter­kri­sis die Wes-Kaap in die ge­sig en word selfs voor­spel dat die wa­ter teen Fe­bru­a­rie 2018 kan op­droog.

Ons gaan en ge­niet al ja­re die Woord­fees op S­tel­len­bosch, maar in die lig van die wa­ter­kri­sis be­sin ons tans of ons vol­gen­de jaar weer die fees sal by­woon. Ons het ons gas­he­re reeds ken­nis ge­gee dat ons nie hul gas­vry­heid sal be­nut as die kri­sis teen No­vem­ber nog voort­duur nie.

Nou won­der ek of die Woord­fees-be­stuur nie moet oor­weeg om vol­gen­de jaar se aan­bie­ding oor te slaan nie. Ek dink om die druk van der­dui­sen­de by­ko­men­de men­se op die stel­sel te ver­lig is die reg­te ding om te doen, en ons ak­teurs en sa­ke­lui be­hoort dit te steun.

So­doen­de on­der­steun die he­le land ’n klein deel­tjie in die Wes-Kaap om sy kri­sis ge­deel­te­lik te ver­lig. Mis­kien is dit nou die tyd dat al­mal la­te­raal be­gin dink.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.