Be­nut Kaap­stad­sta­di­on vir t oet­se

Die Burger - - 18 -

Den­ver Bl en­nies, R a­vens­me­ad

Ek was Sa­ter­dag op Nu­we­land vir die S­pring­bok-toets, maar ek dink Nu­we­land is nie meer goed ge­noeg vir in­ter­na­si­o­na­le wed­stry­de nie. My re­des is:

■ Voor die wed­stryd het men­se lek­ker op die par­keer­ter­rein ge­kui­er, maar daar was nie ge­noeg toi­let­ge­rie­we nie.

■ Om rus­tyd ’n bier te gaan koop, is on­moont­lik.

■ Moe­nie eens oor­weeg om in rus­tyd ’n toi­let te ge­bruik nie. Jy sal die vol­le t­wee­de helf­te van die wed­stryd daar deur­bring, want die toi­let­ge­rie­we op Nu­we­land is on­vol­doen­de.

■ Moet as­se­blief nie die ar­gu­ment ge­bruik dat Nu­we­land sen­ti­men­te­le waar­de het nie. Dit geld slegs vir se­ke­re men­se.

■ Sel­foon­ont­vangs bin­ne die sta­di­on is swak.

■ Die ver­keer na en van Nu­we­land is baie stres­vol weens die be­perk­te toe­gangs­roe­tes.

Ek vra dat WP-rugby die Kaap­stad-sta­di­on vir toe­koms­ti­ge toet­se oor­weeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.