Slor­di­ge taal op ra­dio ir­ri­teer my grens­loos

Die Burger - - 18 -

Mi­mi Bo shoff, P ort E­li­za­beth

Ek stem saam met Mel­vyn Min­naar oor slor­di­ge taal.

Die om­roe­pers van ons ra­di­o­sta­sie in Port E­li­za­beth, Luis­ter FM, is so lief om hul taal te meng! Dit ir­ri­teer my grens­loos, aan­ge­sien hul­le A­fri­kaans be­vor­der, en­so­voorts.

As­se­blief, pro­beer om ons mooi taal so sui­wer as moont­lik te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.