Gaan an­der nou K a­to­lie­ke se voor­beeld volg?

Die Burger - - 18 -

A.P. S tem­met, Durb an­vil­le

Die Ka­to­lie­ke Kerk het die lei­ding ge­neem en be­swaar ge­maak teen die plun­de­ring van die Staats­diens pen­si­oen­fonds. Sy lei­ers be­sef dat die Kerk die eer­ste plek is waar­heen die men­se gaan stroom om hulp as die fonds leeg is. Gaan an­der die voor­beeld volg?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.