50 Jaar g e­le­de | 13 Ok­to­ber 1967

Die Burger - - 19 -

V Jag­lui­perd nou be­skerm :’ n Pro­kla­ma­sie is gis­ter deur die Vry­staat­se Ad­mi­nis­tra­sie uit­ge­reik in­ge­vol­ge waar­van jag­lui­perds in die Vry­staat tot be­sker­men­de wild ver­klaar word, het die Ad­mi­nis­tra­teur van die Vry­staat, mnr. J. W. d uP les sis, aan­ge­kon­dig. Dit volg na­dat mev. G­riet a Wes s els Woens­dag een van die jag­lui­perds dood­ge­skiet het wa tuit die Wil­le m P­re­to­ri­us­wild­tuin ont­snap het.

V Ga­ry Pla ye r skit­ter: Ga­ry Pla ye r van SuidA­fri­ka het gis­te rin Went­worth( Sur­rey) ’ n skit­te­ren­de oor­win­ning op die gholf­baan ge­le­wer. In die eer­ste ron­de van die jaar­lik­se kom­pe­ti­sie van die put­jie­spel ti­tel van die wê­reld, met’ n prys­geld van R 32000, het hy Gay B re­wer van A­me­ri­ka by die 39 ste put­jie ge­klop.

V Prag­ en­ praal: Ter­wyl dit dees­dae’ n ver­eis­te i som voort­du­rend saam op die voor­punt van die mo­de va­ri­a­sie ste wees, won­der’ n mens of prag­ en­ praal­wet te nie soos des­tyds aan die Kaap in hier­die tye van in­fla­sie in­ge­stel moet word nie. Só skryf Die Kerk­blad, amp­te­li­ke tyd­ skrif van die Ge­re­for­meer­de Kerk, in’ n hoof­ar­ti­kel in sy jong­ste uit­ga­we. Vol­gens die blad is min din­ge vir’ n kin dof’ n jong­mens so­ver­skrik­lik om an­ders a­san­de re­te wees. Maar nou lyk dit of hier­die te­ken van on­vol­was­sen­heid ook baie so­ge­naam­de vol­was­se­nes se le­we ti­peer .“Dit moet met die stroom van die wê­reld saam­be­weeg ... on­ge­ag of die mens of huis­ge­sin of volk dit kan be­kos­tig .” Die blad voeg by dat ver­al die vroue mo­des ge­wel­dig ver­an­der. Maar daar is tog die ei­en­aar­di­ge deur­gaan­de of voor­skry­wen­de lyn dat dit lyk of steeds min­der kle­re ver­eis word om die v rou­goed te klee. Wat voor­ge­skryf word, word pro­tes loos en self smet gees­drif hier oor­ge­neem. Wei­nig d in­ge­maak die koms van die An­ti­chris so mak­li kas’ n ge­lyk ge­ska­kel­de, siel­lo­se u­ni­for­me sa­me­le­wing .”

V Ju­lie t Pro w se oor­rom­pel :“Dis’ naand wat ek nooit sal ver­geet nie ,” het die Suid­ A­fri­kaan­se dan­se­res Ju­lie t Pro w se gis­ter­og­gend in Lon­den ge­sê. Die A­me­ri­kaan­se mu­siek­spel Sweet Cha­ri­ty wa sin al­le op­sig­te’ n tref­fer, maar was ver­al mej. Pro w ses e per­soon­li­ke tri­omf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.