Jy op Fa­ce b ook en Net­werk 24

Die Burger - - 19 - – Maxi Mus

Laas­te sien van Al l B la c k sop Nu­we­land:

V Blaas Nu­we­land o­pen bou kan­toor blok­ke. Gaan speel jul rugby in­dien u ween be­ter s ta­di­onD. D.D. – Ryno Eng el­brecht

V Dis al­les deel van plan­ne om ont­slae te raak van Nu­we­land. So­dat rugby die Kaap­stad­sta­di­on kan be­taal.–De By x x

V WP moe­nie skuif nie.–J oh n D a­vids

V Be­hou Nu­we­land v i­rons ou­er men­se vir her­in­ne­rin­ge aan groot rugby.–Di r k Tru ter

V Nog iets wat nie meer op stan­daard is a.g.v. wan be­ste­ding en ge­brek aan on­der­ h oud. Di tis só tra­gies.–S of i e P­ri­mus­ stof i e V Een ding is se­ker. D. D. as’ n sta­di­on in­me­kaar­sak, is daar cha­os–er­ger as die tel­ling teen NS. – F a­nie Will em­se

V Ek dink nie di tis die struk­tuur nie, maar die nood ont­rui­ming van die sta­di­on .– Jo­han Bos­hof f

V Die vei­lig­heid ser­ti­fi­kaat be­hels ont­rui­ming van die sta­di­on in’ n nood­ge­val. Nu­we­land is ge­bou voor­dat hier­die ver­eis­te nood­saak­lik ge­ag was.–Ni­gel van Z yl

V Het jy ge­sien hoe vin­nig ont­ruim daai klomp in die Kaap Nu­we­land as die WP pak slae kry?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.