Haaie wil nie voet haal van ver­snel­ler

Die Burger - - 22 - Ti­nus v an S ta­den

Hoe­wel die Haaie reeds daar­van ver­se­ker is om bo­aan die Cur­rie­be­ker-pun­te­lys te ein­dig, het Ro­bert du P­reez sy sterk­ste moont­li­ke span vir mô­re se krag­me­ting met die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie in Dur­ban ge­kies.

Die hoof­af­rig­ter het slegs een ver­an­de­ring aan sy be­gin­span aan­ge­bring wat die Goue Leeus twee we­ke ge­le­de met 24-10 op Kings­park ge­troef het.

“Be­hal­we vir Luk­ha­nyo (Am), het ons die­self­de span ge­kies as die een wat teen die Goue Leeus ge­speel het,” sê Du P­reez.

Am, wat van ’n knie- en en­kel­be­se­ring te­rug­keer, ver­vang die jong T­ri­stan B­le­wett.

Am het op 8 Sep­tem­ber laas rugby ge­speel. Hy was vroe­ër van­jaar in die S­pring­bok-groep vir die reeks teen Frank­ryk, maar ’n be­se­ring het hom toe ook langs die kant­lyn ge­dwing. Met die Bok­ke se bui­te­sen­ter, Jes­se K­riel, wat on­langs ge­suk­kel het om te oor­tuig, sal Am sy kleim wil af­steek vir ’n plek in die Bok­ke se toer­groep na Eu­ro­pa.

B­le­wett het goed ver­toon teen die Leeus en hy sal mô­re deel uit­maak van ’n baie sterk im­pak­bank.

Drie spe­lers wat in die Bok­ke se Rugby kam­pi­oen­skap s groep was, is op die Haaie se plaas­ver­van­gers­bank in­ge­sluit.

“Ons het be­sluit om die ou­ens wat van die S­pring­bok­ke af te­rug­keer, op die plaas­ver­van­gers bank te kies. Dit is ui­ter­aard ’n groot luuk­se om die Bok­ke te­rug te hê, maar ek wou die spe­lers wat tot dus­ver goed ge­speel het, nog ’n ge­leent­heid gee,” sê hy.

Een van Du P­reez se twee­ling­seuns, die steel­kant­flank Je­an-Luc, is saam met twee an­der te­rug­ke­ren­de Bok­ke, die skrum­ska­kel Lou­is S­chreu­der en ha­ker C­hi­li­boy Ra­le­pel­le, op die bank ge­kies.

Die sterk vleu­el Ko­bus van Wyk is ook weer slag­ge­reed ná ’n be­se­ring. Hy is ook as ’n plaas­ver­van­ger ge­kies. Die brei­er se an­der seun Dan is op agt­ste­man ge­kies. Sbu N­ko­si, die jong lin­ker­vleu­el wat ook in die Bok-groep was, sal in die nr. 11-trui op­draf.

Die los­kop­stut Thomas du Toit, wat ook in die Bok-groep vir die laas­te toets teen die All Blacks was, is by die be­gin­span in­ge­sluit. ■ Haaie: Garth A­pril, Odw a N­dung ane, Luk­ha­ny o Am, Ma­ri­us L ouw, Sbu Nk osi, Cur­win Bo sch, Mi­cha­el Claas­sen s, Dan d uP ree z, Jac que s Ver meul en, K e ega n Dan i el, Ru a n Bo­tha( k ), Ty­ler P au l, Ros s Gel­den­huys, F ran­co Ma­rais, Thomas d uT oit. PLAAS­VER­VAN­GERS: C­hi­li bo y Ral e p el­le, Ju­an S­choe­man, Je a n Dros­te, Je an­Luc du P reez, L ou­is S­chr eu­der, T ri­stan B­le­wett, K o bus van Wyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.