‘Et­ze­beth kan ’n gro­te word’

Die Burger - - 24 - – S­por­tr e­dak­sie

Die S­pring­bok­slot E­ben Et­ze­beth kan een van rugby se gro­tes word en die All Black­slot­paar van Bro­die Re­tal­lick en Sam W­hi­te­lock sal saam met hom lag-lag plek kry in die En­gel­se toets­span.

Dís van die waar­ne­mings wat C­li­ve Wood­ward, ’n voor­ma­li­ge af­rig­ter van die En­gel­se rug­by­span, in sy ont­le­ding van van­jaar se Rug­by­kam­pi­oen­skap ge­maak het.

Die All Blacks is weer as kam­pi­oen van dié vier­hoe­ki­ge reeks ge­kroon na­dat hul­le al ses hul wed­stry­de ge­wen het.

Maar die Ki­wi’s moes eg­ter sweet vir ’n se­ge in hul laas­te krag­me­ting op Nu­we­land, met die S­pring­bok­ke wat baie on­ge­luk­kig was om met 24-25 te ver­loor.

Wood­ward, wat En­ge­land in 2003 tot Wê­reld­be­ker-glo­rie af­ge­rig het, was ver­ba­send vol lof vir die span­ne se ver­to­nings in van­jaar se Rug­by­kam­pi­oen­skap, aan­ge­sien hy ge­woon­lik baie kri­ties oor span­ne van bui­te sy land is.

Hy het in sy ru­briek in die Dai­ly Mail ge­skryf: “Dit maak nie vir my saak wat an­der kri­ti­ci sê nie, dié toer­nooi is glad nie be­sig om in die ver­keer­de rig­ting te be­weeg nie.

“Die hoog­te­punt (van Sa­ter­dag se toets op Nu­we­land) was toe al­bei span­ne ge­wei­er het om die bal oor die kant­lyn te skop na­dat die si­re­ne vir rus­tyd reeds ge­loei het. Al­bei span­ne was ul­tra-po­si­tief en wou speel en die toe­skou­ers ver­maak.

“Die uit­slag daar­van was dat spel met ne­ge mi­nu­te en 58 se­kon­des ver­leng is, met eers Suid-A­fri­ka, toe Ni­euSee­land en toe weer SuidA­fri­ka wat met die bal ge­hard­loop en druk toe­ge­pas het.”

Wood­ward won­der ook nou hoe die All Blacks en S­pring­bok­ke wat oor­see rugby speel, voel na­dat hul­le Sa­ter­dag se aan­skou­li­ke wed­stryd dop­ge­hou het. “Daar is niks be­ter as om vir jou land te speel nie en dit is iets wat nie mak­lik prys­ge­gee kan word nie.

“Wê­reld­rug­by het ’n sterk Suid-A­fri­kaan­se span no­dig. Dit is vir my so dui­de­lik soos dag­lig dat die kap­tein, E­ben Et­ze­beth, een­dag een van die bes­tes gaan wees. Hy is be­sig om dié span weer op te lig.”

Of­skoon Wood­ward vol lof vir En­ge­land se slot­diep­te is, sê hy dat Et­ze­beth te­sa­me met Re­tal­lick en W­hi­te­lock steeds in Ed­die Jo­nes, En­ge­land se af­rig­ter, se span sal kan in­stap.

E­ben Et­ze­beth

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.