Bit­coin breek deur $5 000­vl ak

Die Burger - - 21 - El­vi­ra W ood

Som­mi­ge men­se is dalk skep­ties oor krip­to­geld­een­he­de, maar dit het bit­coin nie ge­keer om weer ’n hoog­te­punt te be­reik nie.

Bloomberg be­rig dié geld­een­heid, wat blok­ket­ting­teg­no­lo­gie ge­bruik, het gis­ter vir die eer­ste keer teen meer as $5 000 elk ver­han­del.

Bit­coin se waar­de het in og­gend­ver­han­de­ling in Lon­den met 7,1% tot ’n nu­we re­kord van

$5 170 ge­styg.

Be­rig­te dat die C­hi­ne­se re­ge­ring sy re­gu­la­sies oor krip­to­geld­een­he­de gaan ver­slap, was glo een van die re­des vir die po­si­tie­we sen­ti­ment.

Gold­man Sa­chs het ook ge­sê hy wil kyk hoe hy sy kli­ën­te kan help om dié geld­een­he­de te ver­han­del.

Die waar­de van bit­coin het vroeg in Sep­tem­ber bin­ne ’n dag met by­kans 11% ge­tui­mel toe die Volks­bank van C­hi­na ’n stok­kie voor die ver­han­de­ling van vir­tu­e­le geld­een­he­de ge­steek het.

Die C­hi­ne­se sen­tra­le bank het ge­sê dit is on­wet­tig om in vir­tu­e­le geld­een­he­de soos bit­coin te ver­han­del en al­le ver­han­de­ling daar­in moet ge­staak word.

Vir­tu­e­le geld­een­he­de soos bit­coin en et­he­reum word nie tans ge­re­gu­leer nie.

Fo­to: PIXAB AY

Bit­coin s e w aar­de het gis ter ’ n nu­we hoo gte­punt ber eik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.