Geel­wor­tel vir Pro­te­as in reeks teen Tie­re

Die Burger - - 23 -

Deur skoon­skip te­ma a kin die ko­men­de een­dag reeks van drie wed­stryd e­teen Bangla­desj, kan Suid­ A­fri­ka die eer­ste plek op die In­ter­na­si­o­na­le K­rie­ket­raad (IKR ) s e een­da­grang­lys her­win.

In­dië het Suid­ A­fri­ka vroe­ër van­dees­maand uit die kus­sings ge­lig deur die Au s sies met 4­ 1 in hul tuisr eeks t e klop. In­dië (120 pun­te) het nou een r an­glys­punt meer as Suid­A­fri­ka.

Dié reeks be­gin Son­dag in Kim­ber­ley. Die Pro­te­as salm et ’n voor­sprong van 2­0 oor die Tie­re’ n de­si­ma­le voor­sprong oor In­dië ge­nie ten sal­to t 121 pun­te op skuif­as hul­le die reeks me t 3­0 w en.

In­dië s al­dan sy ko­men­de een­dag reeks teen Nieu­ See­land met 3­0 moet wen­as hy weer sy neus voor die Pro­te­as op die rang­lys wil kry.

■ Die IKR s e een­dagr an­glys:

1. In­dië 120

2. S uid­A­fri­ka 119

3. Aus­tra­lië 114

4. Eng e­land 114

5. Nieu­Seel and 111

6. Pa­ki­stan 95

7. Bangla­desj 94

8. Sri Lank a 86

9. Wes­ In­die­se Ei­lan­de 77

10. Af­ga­ni­stan 54

11. Zim­bab­we 52

12. Ier­land 41.

■Voor­ste kol­wers:

1. Vi­rat K oh­li (Ind) 8 7 7

2. David W ar­ner ( Aus) 865

3. AB de Vil­liers( SA )847

4. J oe Root( Eng )802

5. Ro­hit S­har­ma (Ind) 790

6. Ba­ba rA za m( Pak )786

7. Ka­ne Wil­li­ams on (NS ) 7 79

8. Quin­ton de K ock (SA) 7 69

9. Faf du Pl es­sis (SA) 7 68

10. Mar­tin Gup­till (NS ) 7 49.

■Voor­ste bou­lers:

1. Im­ran Ta­hir (SA) 7 18

2. Josh Ha­zl e­wood ( Aus) 7 14

3. Ka­gi­so Ra bad a( SA )685

4. Mit­chell S tarc ( Aus) 684

5. Jas­prit Bumr ah (Ind) 6 7 1

6. T­rent Boul t (NS ) 665

7. Aks­har P a­tel (Ind) en Ha­san Ali (Pak) 66 3.

9. Rashid K­han ( Afg) 64 7

10. Su­nil Na­ri­ne (Win­die s) en S u­nil Na­ri­ne (Eng) 646 . – S­por­tr e­dak­sie en IKR

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.