Re­ën: Dis min, maar dis in

Die Burger - - 1 - Ma­re­li­ze Bar­nar d

Swaar don­der­storms, ha­el en goeie re­ën­neer­slae is teen gis­ter­mid­dag in ver­skeie de­le van die land er­vaar en die voor­spel­ling is dat dit van­dag te­sa­me met koue weer sal voort­duur.

Die Suid-A­fri­kaan­se Weer­diens (SAWD) het die waar­sku­wing her­haal van vloe­de wat van­dag in die E­den-dis­trik ver­wag kan word.

Ver­der is die eer­ste te­kens hier van die voor­spel­de in­ten­se laag­druk­stel­sel wat van gis­ter­mid­dag tot mô­re swaar re­ën, sneeu en koue vir groot de­le van die land in­hou.

Die SAWD sê er­ge don­der­storms en mee­gaan­de swaar re­ën, sterk wind en ha­el het al in die om­ge­wing van Cat­h­cart, Eng­co­bo, A­li­wal-Noord, La­dy G­rey, Ve­ree­ni­ging en in groot de­le van die K­waZu­lu-Na­tal­se bin­ne­land, in­slui­tend Ri­chmond en Pie­ter­ma­ritz­burg, voor­ge­kom.

Die SAWD waar­sku dat dié stel­sel steeds ver­sprei en Dur­ban en om­stre­ke teen laat­mid­dag sal tref.

Vroe­ër gis­ter is reeds be­rig in die droog­te­ge­teis­ter­de Wes-Kaap het dit goed ge­re­ën. Teen 12:00 is be­rig goeie re­ën het in die om­ge­wing van S­wel­len­dam

(55 mm), Bet­tys­baai (60 mm) en Gans­baai (42 mm) uit­ge­sak. Dit is nie­amp­te­li­ke sy­fers wat van in­wo­ners be­kom is.

In Ro­bert­son het die wa­ter in die stra­te ge­stroom ná ’n har­de bui wat uit­ge­sak het.

Van­dag word re­ën oor die groot­ste de­le van die land ver­wag, in­slui­tend ’n 100%-kans op re­ën in Mt­ha­tha, Port Alf­red,

Oos-Lon­den, B­his­ho en Port St. Johns, as­ook ’n 80%-kans op re­ën in Ge­or­ge, Mos­sel­baai en Port Elizabeth.

’n 60%-kans op re­ën word voor­spel vir groot de­le van die

res van die land soos in Gau­teng, in­slui­tend Jo­han­nes­burg en P­re­to­ria, groot de­le van K­waZu­lu-Na­tal (met re­ën ver­al aan die suid­kus), as­ook in die Vry­staat.

Le­sers­fo­to: JO­HAN O­LI­VIER

Dit r eën gis ter­mid­dag b y die T­hee wa­ters­kloof­dam. Jo­han O­li­vier , w at dié f oto g e­neem het , sê dit het Maan­dag­mid­dag in Kl ein­mond be gin r eën en r eg­deur die nag aang e­hou. Dit het har d en aan­hou­dend g e­re­ën op p ad W or­ces­ter t oe en v e­ral b y die T­hee wa­ters­kloof­dam. “Hoop daar is no g b aie op p ad, v e­ral vir die dam. ”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.