Wind laat vlakk e g ou­er daal

Die Burger - - 4 - Mal­her­be Nie­na­ber

Dam­vlak­ke in die Wes-Kaap het die af­ge­lo­pe week iet­wat sker­per ge­daal. Dit sluit ver­al die dam­me in die Ka­roo en die Suid-Kaap in.

Geen noe­mens­waar­di­ge re­ën is teen Maan­dag by die dam­me ge­meet nie en die ge­mid­del­de dam­vlak het op 34,89% ge­staan. Dit is ’n da­ling van die 35,73% ver­le­de week.

In die oor­een­stem­men­de tyd ver­le­de jaar was die ge­mid­del- de dam­vlak op 59,25%.

Die ge­mid­del­de dam­vlak van Kaap­stad­se wa­ter­voor­sie­ning­stel­sel was 36,45%– teen­oor 37,44% die vo­ri­ge week.

On­der dié ses dam­me het die T h e e wa­ters kloof dam se vlak tot 24,66% ge­daal van 25,82% af, ter­wyl die Vo­ël­vlei­dam van 28,56% tot 27,59% ge­daal het.

Die Be­ne­de-S­teen­bras­dam het tot 50,55% van 51,71% ge­daal en die Ber­g­ri­vier­dam het van 67,49% tot 66,50% ge­daal.

Pa­tri­cia de Lille, bur­ge­mees- ter van Kaap­stad, het Maan­dag ge­sê daar kan met die so­mer­hit­te en wind ver­wag word dat dam­vlak­ke ste­wig sal daal. Kaap­stad se ge­sa­ment­li­ke wa­ter­ver­bruik staan op 582 mil­joen li­ter per dag, ter­wyl die mik­punt 500 mil­joen li­ter is.

“Ons sal meer moet doen om ver­bruik te laat daal, ter­wyl daar ter­self­der­tyd vol­stoom ge­werk word aan ver­skeie pro­jek­te vir aan­vul­len­de wa­ter­bron­ne tot die win­ter van 2018.”

’n He­le paar van die Wes-

Daar k an v er­wag word dat dam­vl ak­ke ste­wig sal daal.

— P ATRICIA DE LILLE

Kaap­se dam­vlak­ke het die af­ge­lo­pe week met ’n per­sen­ta­sie­punt of meer ge­daal, waar­on­der die Ca­litz­dorp­dam wat van 21,61% tot 18,30% af­ge­neem het en die Er­nest Ro­bert­s­on­dam, tus­sen Ge­or­ge en Mos­sel­baai, met ’n da­ling van 98,36% tot 94,99%.

Ver­le­de jaar het die Ca­litz­dorp­dam in die Klein-Ka­roo nog op 79,06% ge­staan.

Die Clan­wil­li­am­dam het ook van 37,99% tot 36,33% ge­daal, ter­wyl dit in die die­self­de tyd­perk in 2016 nog 95% vol was.

In die Ka­roo het die LeeuGam­ka­dam van 0,12% tot 0,07% af­ge­neem, met die vlak van die Ou­k­loof­dam na­by Prins Al­bert wat on­ver­an­derd op 0,72% bly. Oor die­self­de tyd­perk ver­le­de jaar was die Leeu-Gam­ka­dam nog 11,81% vol en die Ou­k­loof­dam se vlak was 18,92%.

Die Gam­ka- en Gam­ka­poort­dam is ook die laas­te paar we­ke al leeg.

In­tus­sen het die Dui­wen­hoks­dam, na­by Hei­del­berg, se vlak van 89,61% tot 86,69% ge­daal, met die Ko­ren­te­poort­dam, tus­sen Ri­vers­dal en Hei­del­berg, wat van 50,91% tot 49,67% af­ge­neem het. Al­bei dam­me was ver­le­de jaar nog bo 90% vol.

Die Har­te bees t kuil dam, na­by Mos­sel­baai, se vlak het van 10,37% tot 9,82% ge­daal, met die K­lip­heu­wel­dam, tus­sen Ge­or­ge en Mos­sel­baai, wat van 75,39% tot 73,63% ge­daal het.

■ Teen 08:00 gis­ter het die Suid-A­fri­kaan­se Weer­diens al 37 mm re­ën by Ty­ger­hoek, Ri­vier­son­der­end ge­meet, met 27 mm in S­wel­len­dam, 24 mm in Her­ma­nus, 22 mm in Kaap A­gul­has, 16 mm in S­truis­baai en 13 mm in Gra­bouw.

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.