Van B­re­da se kun­di­ges ge­tuig nou la­ter

Die Burger - - 5 - Ja­na Br ey­ten­bach

Reg­ter Si­raj De­sai het gis­ter Hen­ri van B­re­da se ver­soek om die saak vir by­na t­wee we­ke uit te stel, toe­ge­staan.

De­sai was nie be­ïn­druk dat adv. Pie­ter Bo­tha om uit­stel ge­vra het nie, maar het be­vind dit is in die be­lang van ge­reg­tig­heid om dit toe te staan.

Bo­tha het ver­soek om die saak tot 27 No­vem­ber uit te stel om Van B­re­da se neu­ro­loog, dr. Ja­mes But­ler, se ver­slag te be­kom en dit aan die staat, as­ook hul laas­te ge­tuie, Elspeth Bur­ke, te gee.

But­ler het reeds ’n kort ver­slag saam­ge­stel wat aan die staat ge­gee is, maar Bo­tha wil hê But­ler moet meer in diep­te ge­tuig oor die t­wee uur en 40 mi­nu­te toe Van B­re­da die og­gend van die moor­de be­wus­te­loos was.

Dit volg na­dat Van B­re­da vir vyf dae in die Me­di­cli­nic Con­stan­ti­a­berg deur But­ler be­han­del is na­dat hy ver­le­de Woens­dag ’n e­pi­lep­tie­se aan­val ge­had het.

Van But­ler se ge­tui­e­nis oor­vleu­el met Bur­ke s’n en daar­om moet sy ook toe­gang tot sy ver­slag kry.

Oor die e­tie­se kwes­sie dat Bur­ke eers as ge­tuie vir die staat ge­lys was, het adv. Su­san Gal­lo­way gis­ter be­ves­tig sy het met But­ler ge­kon­sul­teer, maar hy was nooit amp­te­lik as staats­ge­tuie ge­lys nie en daar­om het sy nie ’n pro­bleem as Bo­tha hom gaan roep nie.

Die lang uit­stel, vol­gens Bo­tha, is om die ver­slag te fi­na­li­seer en te kon­sul­teer.

De­sai was oog­lo­pend be­kom­merd om­dat hy die saak teen die ein­de van die jaar wou af­han­del.

“Ek het ook ’n le­we wat moet voort­gaan,” het hy ge­sê.

Hy het eg­ter be­vind dit is in die be­lang van ge­reg­tig­heid dat die saak uit­ge­stel word. De­sai het Van B­re­da se borg­tog ver­leng en die saak tot 27 No­vem­ber uit­ge­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.