Mei­sie weer ge­o­pe­reer ná koe­ël haar tref

Die Burger - - 8 - – Ma y­ge­ne de W ee

’n T­wee­ja­ri­ge van Le­ons­da­le in El­sies­ri­vier is gis­ter weer ge­o­pe­reer na­dat ’n dwaal­koe­ël van stry­den­de ben­des haar Don­der­dag in die mond ge­tref het.

D­way­ne E­vans, woord­voer­der van die Rooi Kruis-kin­der­hos­pi­taal, sê dit is die twee­de keer dat Jay­lin A­lex­an­der (2) ge­o­pe­reer is se­dert sy op­ge­neem is.

Klein Jay­lin is eers in die El­sies­ri­vier-dag­hos­pi­taal ge­sta­bi­li­seer voor­dat sy na die Rooi Kruis-kin­der­hos­pi­taal oor­ge­plaas is.

Sy het Vry­dag in die Rooi Kruis-kin­der­hos­pi­taal ’n nood­o­pe­ra­sie on­der­gaan om haar lug­weë oop te maak.

Vol­gens E­vans het die o­pe­ra­sie gis­ter goed af­ge­loop en is Jay­lin in ’n sta­bie­le toe­stand in die waak­een­heid.

Son het be­rig dat die koe­ël haar ka­ke­been ge­breek het en dat haar tong ge­skeur is.

Jay­lin het in haar tan­nie se erf ge­speel toe sy raak­ge­skiet is.

S­ha­fiek Col­by (31), ’n ver­meen­de lid van die Bad Boy­ben­de, is ook in die voor­val ge­wond en la­ter in die Ty­ger­berg-hos­pi­taal dood.

Jay­lin Al ex­an­der ( 2) is deur ’ n dwaal­koe­ël v an s try­den­de ben­des in die mond g e­tref.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.