Ons moet nooit op­hou om t e hoop nie

Die Burger - - 10 -

Ma­ria Gr ob­be­laar, Na­pier

Ek voel in my hart net soos S­te­pha­nie Cu­pi­do van Wel­ling­ton (10.11).

Ons moet, soos kin­ders, al­tyd hoop hê . . . al gaan dit hoe swaar en moei­lik om po­si­tief te bly en te voel.

Aan die­ge­ne wat nie vir ons land om­gee nie, kan ek net sê: S­kaam jul­le!

S­kaam jul­le dat jul­le ons so on­sta­biel en red­de­loos laat voel en dat jul­le geen re­spek vir ons land en sy men­se toon nie.

Die­pe te­leur­stel­ling en wan­hoop is in ons ge­moed, maar ons kan hoop om weer op te staan, saam te staan en die men­se wat ons land in hier­die voort­sle­pen­de pro­ble­me ge­dom­pel het, te be­veg . . .

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.