Se­ker die sw ak­ste rug­by­toets se­dert 1952

Die Burger - - 10 -

Jack v an R e­nen, Pik et­berg

Sa­ter­dag se toets teen Ier­land wys maar net weer hoe min ons span om­gee vir die S­pring­bok­trui.

Die ska­kel­paar was pa­te­ties. Baie goeie bal­le is deur elk­een wat kon skop, weg­ge­skop.

Is daar dan nie­mand wat die skop­per kan leer om doel­ge­rig te skop nie?

Dit is se­ker die swak­ste toets wat ek se­dert 1952 ge­sien het.

Bok­ke, pro­beer weer, maar son­der die doel­lo­se skop­pe­ry en met ’n an­der ska­kel­paar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.