Tel­kom wil nie hull e diens aan my s taak

Die Burger - - 10 -

Rod, Mid­del­bur g, Oo s­Kaap

Daar be­staan glad nie iets soos “Tel­kom se puik diens” nie. Ek het drie maan­de ge­le­de ver­soek dat sy diens aan my ge­staak word. Dit is vol­gens voor­skrif­te ge­doen. Die re­ke­ning hou eg­ter aan met groei. Ek is raad­op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.