Ek sal gr aag die S pring­bok­span fiks maak

Die Burger - - 11 -

J. J.S., Br ac­ken­fell

Na aan­lei­ding van die S­pring­bok­ke se ver­to­nings wil ek graag my diens­te gra­tis aan­bied om hul­le fiks te kry.

Al wat ek be­no­dig, is ’n vrag­mo­tor, ’n fluit­jie en wa­ter­bot­tels. Die fiks­heids­oe­fe­ning sal tus­sen Ta­fel­berg en At­lan­tis se sand­dui­ne plaas­vind.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.