Kings dreun me­kaar op

Die Burger - - 14 - Mi­cha­el Gr een

Din­ge het maar rof ge­gaan by die Sout­hern Kings se oe­fe­ning gis­ter­og­gend by die Nel­son Man­de­la­baai-sta­di­on in Port Elizabeth . . . en dit gaan la­ter in die week nog row­wer raak!

’n Paar spe­lers het ty­dens die Kings se kon­tak­ses­sie bly lê, met die voor­ry­man M­za­mo Ma­jo­la wat weens ’n been­be­se­ring me­die­se hulp moes kry.

Nog ’n voor­ry­man, S­chalk Fer­rei­ra, het op sy tan­de ge­kners ná ’n hand­be­se­ring.

Dis ook ’n won­der die ha­ker Tan­go Ba­le­ki­le is nie hos­pi­taal toe nie na­dat die slot Lin­do­kuhle We­le­mu hom te plet­ter ge­loop het.

“Dis maar die ri­si­ko wat ’n mens loop met kon­tak­si­tu­a­sies. Die stam­pe en sto­te is deel van die spel,” sê Deon Da­vids, die Kings se hoof­af­rig­ter.

“As ons ons vaar­dig­he­de wil op­skerp, moet ons di tin wed­stryd si­tu­a­sie stoets .”

Da­vids sê t­wee span­ne van die Kings sal me­kaar mô­re in ’n oe­fen­wed­stryd pak.

“Ek hoop nie nog ou­ens kry seer nie, maar ons het die oe­fen­wed­stryd no­dig,” sê hy.

“’n Paar man­ne het lank­laas ge­speel, ons wil ’n paar kom­bi­na­sies be­proef en dan is daar ook ’n paar nu­we man­ne waar­na ons wil kyk.”

An­tho­ny Vol­mink, ’n veel­sy­di­ge ag­ter­spe­ler van die Leeus, het reeds ver­le­de week in Port Elizabeth aan­ge­meld.

Nog t­wee ag­ter­spe­lers, die Haaie-los­ska­kel Ben­hard Jan­se van Rens­burg en die veel­sy­di­ge Ger­rie La­bu­schag­ne, sal ook speel­kans kry.

La­bu­schag­ne kom van die Leeus af.

Jan­se van Rens­burg se skuif maak ook sin, aan­ge­sien hy vol­gen­de jaar ag­ter Cur­win Bosch, Ro­bert du P­reez, Garth A­pril en In­ny Ra­de­be in die Haaie se los­ska­kel­tou sal staan.

F­red­die Mul­ler, ’n skrum­ska­kel van Bo­land, en Le Roux Roets, ’n slot van die Haaie, is die an­der nu­we­lin­ge. Roets, ’n blok van ’n man, het voor­heen ook draaie by die Blou Bul­le en die Fran­se klub Ra­cing 92 ge­gooi. Vol­gens Da­vids kan daar dalk nog ’n paar spe­lers voor mô­re by­kom. Die Kings was t­wee we­ke ge­le­de in ak­sie toe hul­le on­ge­luk­kig was om in die Wolf­son-sta­di­on net bui­te Port Elizabeth met 36-43 teen Ul­ster te ver­loor.

Hul vol­gen­de wed­stryd is vol­gen­de Son­dag teen die S­car­lets in die Nel­son Man­de­la baai­sta­di­on.

M­za­mo Ma­jol a

Ben­hard Jans e van R ens­burg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.