I­ta­lië 1s te keer dr o­ë­bek s e­dert 195 8

Die Burger - - 15 -

I­ta­lië gaan in 2018 vir die eer­ste keer in 60 jaar nie aan ’n Wê­reld­be­ker-sok­ker­toer­nooi deel­neem nie.

Car­lo Ta­vec­chio, die span se af­rig­ter, het on­langs ge­sê om nie vir dié toer­nooi in Rus­land te kwa­li­fi­seer nie, sou die ein­de van die wê­reld ge­wees het. Sy erg­ste vre­se het Maan­dag­aand waar ge­word.

I­ta­lië het met 0-0 teen S­we­de in Mi­laan ge­lyk­op ge­speel.

S­we­de het ver­le­de week die eer­ste wed­stryd met 1-0 ge­wen en die ge­lyk­op­stryd was ge­noeg vir die S­kan­di­na­wi­ërs om hul plek in Rus­land te be­spreek.

I­ta­lië is een van die mees suk­ses­vol­le span­ne en het die WB-toer­nooi al vier keer ge­wen.

Dié skokuit­slag be­te­ken waar­skyn­lik die ein­de van ’n he­le paar van I­ta­li­aan­se sok­ker se groot na­me se in­ter­na­si­o­na­le loop­baan.

S­we­de het ’n span ge­kies met slegs vier spe­lers wat hul sok­ker in Eu­ro­pa se top­vyf-li­gas speel en het vir die eer­ste keer se­dert 2006 in Duits­land vir ’n WB-toer­nooi ge­kwa­li­fi­seer.

I­ta­lië het in sy roem­ry­ke ge­skie­de­nis net een an­der keer nie vir ’n WB-toer­nooi ge­kwa­li­fi­seer nie, toe hy in 1958 die s­kou­spel mis­ge­loop het, wat i­ro­nies ge­noeg deur S­we­de ge­huis­ves is. Hy het ook nie in­ge­skryf vir die eer­ste toer­nooi in 1930 nie.

Dit was die laas­te wed­stryd van I­ta­lië se 39-ja­ri­ge kap­tein en doel­wag­ter, Gi­an­lui­gi Buf­fon.

“Dis jam­mer dat my laas­te wed­stryd vir I­ta­lië só ge­ëin­dig het,” sê Buf­fon, wat die WB-toer­nooi in 2006 ge­wen het.

Die wed­stryd was van die laas­tes in die uit­speel­ron­des vir Eu­ro­pe­se kwa­li­fi­se­ring.

S­wit­ser­land het die na­week met 0-0 teen Noord-Ier­land ge­lyk­op ge­speel om sy plek in Rus­land te be­spreek, ter­wyl Kro­a­sië heel­te­mal te goed vir G­rie­ke­land was en die uit­speel­ron­de met 4-1 oor die t­wee wed­stry­de ge­wen het.

Eu­ro­pa se laas­te kwa­li­fi­seer­der sou gis­ter­aand be­paal word. Ier­land en De­ne­mar­ke sou me­kaar in Du­blin die stryd aan­sê. Die eer­ste wed­stryd in De­ne­mar­ke het voor­heen son­der doe­le ge­ëin­dig.

In­tus­sen het Hon­du­ras Aus­tra­lië daar­van be­skul­dig dat hy ’n hom­mel­tuig ge­bruik het om op sy oe­fe­ning te spi­oe­neer. Die t­wee span­ne pak me­kaar van­dag in die O­lim- pie­se sta­di­on in Syd­ney in ’n deur­slag­ge­wen­de wed­stryd vir ’n plek in Rus­land. Die eer­ste wed­stryd, ver­le­de week in Hon­du­ras, het met 0-0 ge­lyk­op ge­ëin­dig.

Hon­du­ras se sok­ker­ver­e­ni­ging het op T­wit­ter die Aus­sies van spi­oe­na­sie be­skul­dig.

Die Aus­tra­lie­se Sok­ker­ver­e­ni­ging het dit ten sterk­ste ont­ken.

Dit blyk eg­ter of die druk be­gin laai op Hon­du­ras se span­be­stuur. Die af­rig­ter, Luis Pin­to, het in ’n woor­de­wis­se­ling met die Aus­sie-me­dia be­trok­ke ge­raak toe hy pro­beer het om sy oe­fe­ning te sluit vir die me­dia. – R eu­ters

Fo­to: AP

I­ta­lië s e s ok­ker­spe­lers is t een die pl an­ke na­dat hul le nie vir 2018 s e Wêr eld­be­ker­toer­nooi k on k wa­li­fi­seer nie .

Die I­ta­li­aans e me­dia w as ook t e­leur­ge­steld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.